ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 5, 2013

Boewe skiet polisie

Twee polisiemanne is Dinsdagmiddag op die M2-snelweg in Johannesburg geskiet toe hulle vier mans in ‘n Mercedes-Benz wou aftrek. Die polisiemanne, 30 en 37 jaar oud, het gemeen die vier…

Eerste afleggings ter sprake

Ongeveer 750 plaaswerkers van Noord-Transvaal het reeds kennisgewings van aflegging ontvang volgens ’n woordvoerder van Agri SA. Boere van die Magoebaskloof- en George’s Valley-omgewing het vergader om die nuwe minimum…

Wapens in smeltery vernietig

Die polisie van Sentraal Transvaal het glo derduisende wapens by Arcelor Mittal se staalaanleg in Vereeniging vernietig. Na wat berig word is 3,364 vuurwapens en sowat 1,000 messe, byle en…

TLU SA stel sy eis oor lone

TLU SA wys in n verklaring dat die minimum lone vir plaaswerkers soos aangekondig is deur die Minister van Arbeid, dat boere dit beslis nie kan bekostig nie. In die…

Cell C bied beste tariewe

Cell C is besig om Suid-Afrika se mees mededingende selfoonverskaffer te word. Diè selfoonmaatskappy is besig om onder sy nuwe hoofuitvoernde beampte, Alan Knott, van krag tot krag te gaan….

Terroriste slaan toe in Oos-Kaap

Inwoners van die dorp het met skok reageer op die nuus dat ‘n bekende inwoner in haar huis vermoor is in Cradock. Hettie Philps (51) is in ‘n stil straat…

Cosatu wil hongersnood verhaas

Boere wat as gevolg van die 52%-verhoging in die minimum loon van werkers wil herstruktureer en plaaswerkers wil aflê, se plase sal afgevat word. Dit is die waarskuwing van Tony…

Voedselpryse gaan skerp styg

Die onlangse verhoging van die brandstof prys, die verswakking van die Rand teen ander geldeenhede, die verhoogde lone wat aan werkers betaal moet word, is alles faktore wat die voedselpryse…

Nuwe uitdagings

Die inisiatief wat geneem word deur volksgerigte strukture om die gestelde doelwitte te bereik om ’n volkseie ekonomie te vestig is prysenswaardig. Met Oranje Sake Instituut se nuwe planne kan…

Nuusflitse

• Die nuwe minimumloon vir plaaswerkers is vasgestel op R105 per dag, of R525 per week, wat neerkom op ongeveer R11,66 per uur. Dit is ‘n maandelikse salaris van R2274,82….

Zuma praat van afpersing

Jacob Zuma het blykbaar gesê mynmaatskappye is skuldig aan afpersing as hulle aankondig om myne te sluit en werkers af te dank. Zuma se kommentaar, wat na berig word, op…

Slegte handelsnuus, goeie handelsnuus!

Desember 2011 se handelstekort het vir die maand verminder tot R2,7-miljard. Dit word verwelkom, want vir November was dit R7,9-miljard en vir die jaar staan die handelstekort op R117,7 teenoor…

PPI stabiel

Die Produksieprysindeks (PPI) het vir die derde opeenvolgende maand op 5,2% te staan gekom gemeet op ‘n jaar-tot-jaar grondslag. Daar was verwag dat die syfer vir Desember 2011 tot 5,5%…

Dit is tog haatspraak!

Sover terug as 24 Januarie 2013 is daar blykbaar op die internet, met Facebook as draer, klaarblyklik ’n inskrywing gedoen deur ene Zama Khumalo wat as haatspraak gesien word. Khumalo…

Boer oorleef terroriste aanval

Mnr. Jan Smith (72) en su vrou Marieta (68) van Standerton in die Oos-Transvaal, het ’n plaasaanval oorleef nadat mnr. Smith drie keer geskiet is. Volgens hulle seun Hardus is…

Boeremag: Vonnisoplegging hierdie week

Die verrigtinge van vonnisoplegging van die 20 Boeremaglede wat aan hoogverraad skuldig bevind is, sal hierdie week in die hooggeregshof in Pretoria begin. Dié twintig mans is verlede jaar daaraan…

‘n Pot vol liefde

Dit is Februarie – die maand van romanse! Hierdie is die maand wat jy jou tuin van liefde en romanse kan laat blom. Jy kan die kombuistuin by die maand…

Ek sien dit so!

Die afgelope week het Neelsie vir ‘n verandering(baie sarkasties!)gesit en dink aan diegene wat deelneem aan die Ruwe Suid-Afrika se verkiesings met die vervelige argument dat ‘n wegblystem ‘n stem…

Munisipaliteite is verkwisters

Navorsing wat gedoen is deur ’n span kundiges het bevind dat sowat 40% van alle gesuiwerde water in die land, verlore gaan en nooit aangewend word vir die doel waarvoor…

Minimumlone gaan land seermaak

TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes het skerp gereageer op die Landbou minister se siening oor minimum lone vir plaaswerkers. Die volledige verklaring lui soos volg: Die Minister van…