ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 4, 2013

Franse Olietenkskip gekaap

‘n Franse olietenkskip is naby die Ivoorkus vermis en is klaarblyklik ook deur seerowers gekaap. Na verneem word, hou hulle die 17 bemanningslede gyselaar. Noel Choong van die Internasionale Maritieme…

Voorstander van die Nuwe SA kry taai klap

Anglo American Platinum, die wêreld se grootste leweransier van edelmetaal, het aangekondig dat hy ‘n verlies van R6,3 miljard gely het vir die boekjaar. ‘n Baie moeilike jaar is verby,…

Jong seun veg teen agt swartes

’n Jong seun van vyftien jaar, met ’n bruin gordel in karate, het so hard teen agt gewapende swart mans baklei wat hom en sy pa op hul kleinhoewe in…

“Ja’stemmers” loop deur

Mnr. Crawford von Abo (79), die baie bekende Vrystaatse sakeman en boer, was die naweek met sy gesin die slagoffers van ’n gewapende huisrooftog in Pretoria. Von Aboen sy vrou,…

Oranje Sake Instituut het groot planne

In ’n kort persverklaring het Oranje Sake Instituut sy nuwe planne bekend gemaak van projekte wat in 3013 aangepak gaan word. Die belangrikste hiervan is waarskynlik die nuwe inisiatief wat…

Zastron se “bloedstrate”

Die inwoners van Zastron is woedend oor “riviere” van bloed wat deur die strate vloei. Die bloed van ’n slagplaas buite die dorp word glo deur die rioolstelsel gepomp en…

Rekrute gebrand en geskop

’n Anonieme ma wat besorg is oor haar kind, het ’n klag ingedien oor die mishandeling wat rekrute ondergaan by die opleidingsentrum. Sy is bekommerd oor haar kind se veiligheid…

Stakings in onderwys gekniehalter

Die ANC-leierskorps wil toekomstige onderwysstakings afweer deur dié beroep tot noodsaaklike diens te verklaar. Die onderwys vakbonde is egter van mening dat so ’n maatreël ongrondwetlik kan wees. Bronne in…

Nog rassisme in die SAPD

Mnr. Charlie Niemann (29) van Hazyview is in hegtenis geneem toe hy kafee toe gery het om melk te gaan koop. Hy is gevang en word aangekla van dronkbestuur na…

VF Plus steeds ten gunste van volksvryheid

Alhoewel die Party ’n wysiging aangebring het aan die missie, is daar steeds ’n ideaal van volledige selfbeskikking vervat. Die oorspronklike bewoording was soos volg: Die VF Plus is eerstens…

Eskom se somme klop nie

Eskom se kosteberekenings is minstens R150 miljard te hoog bereken en tariefverhogings kan selfs onder die vlak van 10,8% per jaar beperk word. Kundiges het Eskom se berekeninge onder die…

Al minder bediendes gehuur

Die aantal huishulpe in Suid-Afrika het in die afgelope 10 jaar drasties afgeneem. Die SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede (SAIRR) het bevind dat huishulpe van 1,215, 000 in 2003 tot 1,150,…

Motor rubriek – Die DSG Ratkas

Die DSG beginsel is deur die beroemde Duitser, Borgward ontwikkel en is later deur Volkswagen, Audi en Porsche verfyn. Die afkorting DSG verteenwoordig die volgende: D – Direct, S –…

Ongewone plant, Nagblom / Oenothera biennis … ons “Evening Primrose”

Hier is hy nou, die Nagblom (“Evening Primrose”) waarvan die olie so goed is vir ons!! Die Nagblom behoort nou in die somerhitte ’n vreugde vir die oog te wees…

2013 die swartste jaar sedert 2005?

In n verklaring maak TLU SA die stelling dat 2013 die swartste jaar gaan wees sedert 2005, as die menige plaasaanvalle op blankes as norm sou dien. Die volledige verklaring…

rolex replicas for sale