Wes-Kaap se brande wek kommer


Vanaf Boschenmeer, is hierdie foto geneem deur ‘n medewerker van Die Vryburger.

Dit is een van die ergste brande wat die afgelope twee dekades in die Paarl omgewing gewoed het

Miljoene Rand se brandskade is aangerig deur iemand wat nalatig was in ‘n plakkerskamp.

Dit lyk of die brandslaners nie die brande geblus kry nie.