Voorvadergeeste……..!!!!!!!!!!!!


Zoompie het toe sy twaalf koeie geslag vir die voorvadergeeste en dit geoffer. Dit lyk of sy “offerhande” aanvaar is want hy is toe weer gekies vir President.

Wat baie interessant is is dat hy nou ander geluide begin maak en sy volksgenote oproep om nie meer “witmens” kultuur en gebruike na te volg nie. As die honde galkoors het moet hy die arme dier los en kyk wat gebeur – miskien moet hulle vir die voorvadergeeste vra om te help en die kan dalk help om die arme hond gesond te maak.

Dit laat ‘n mens nogal wonder en moontlik is daar vooruitsigte dat daar in die toekoms nie ” swart dames” se gesigte op advertensie gaan verskyn by “witmens” ontwikkelde gesigroom nie. Volgens Zoompie, al gebruik hulle al die room beskikbaar, sal hulle nooit “witmense” word nie!

‘n Nadeel is natuurlik dat die ekonomie daar onder gaan ly want swart haarsalonne sal moet toemaak want hulle mag dan nie die krulle meer uitstryk nie.

‘n Verdere knou vir die ekonomie gaan wees klere verkope. Hulle dra dan die “witmense” se klere en volg die “witmens” modes. Só, dit is terug na stertriem dae. Wat ‘n gesig in die strate.

Dit laat ‘n mens nogal wonder wanneer het Zoompie tot sy sinne gekom of het die voorvadergeeste hom dalk aangespreek?

Johan van Niekerk