Terroriste maai onder blankes


Die plaasbestuurder van mnr. Gert van Wyk is dood in ’n terroriste aanval op sy plaas in die Bapsfontein gebied.

Mnr. Van Wyks is ook swaar gewond en verkeer in ’n kritieke toestand in ’n Oos-Rand hospitaal.

Die voorman se naam kon nie bekend gemaak word nie.

Volgens ‘n vrou wat op die buurplaas woon, het die terroriste hulle voorgedoen as mielie kopers.

Meer inligting sal later volg.