Hy is gelukkig om te leef, het ’n 72-jarige man van hier gesê nadat hy gister deur ’n aanvaller met sy eie vuurwapen in die kop geskiet is.
Mnr. Johannes van den Berg, (72) ’n afgetrede elektrisiën, van Nelspruit het ’n aanval oorleef wat deur ’n terroris geloods is,
Van den Berg en sy vrou, Jeanette (67), is vroegoggend in die huis in Totiusstraat deur die rampokker oorval.
Toe die alarm afgaan het hulle wakker geword en met die .22 revolver het hy gaan vasstel wat gaande is.
Hy het ’n skoot geskiet toe hy hom vasloop teen die inbreker wat op hom afgestorm het.
’n Geveg het ontstaan en die inbreker het die revolver iafgeneem en mnr. Van den Berg geskiet. Die koeel is bokant sy oog in en hy het ook ’n skoot deur sy hand.
Die inbreker het op die vlug geslaan, maar is kort daarna dood. Langs hom het die revolver wat hy afgeneem het, gelê.
Mnr. Van den Berg is in die hospitaal en sy toestand is ernstig maar stabiel.
Jys ‘n held in my oë – skiet die vuilgoed wat so moor en roof!!!!! Beveg vuur met vuur!!!!!!!!!!!! Alle sterkte vir jou oom en raak gou gesond.
Goeiedag Boere,
Ons dank gaan aan ons Vader dat Hy mnr. Van den Berg en sy vrou se lewens in Sy hande gehou het. Ons wens hulle ‘n spoedige herstel toe.
Die berig wei ongelukkig nie uit, of iemand anders dalk die terroris bygekom het, en of hy homself uit pure ordentlikheid van die gras af gemaak het nie. Ons aanvaar eerder dat mnr. Van den Berg se skoot wel die kol getref het, maar dat Ta so vol dagga was, dat sy karkas steeds kon skade aanrig nadat hy eintlik reeds dood was.
Boeregroete,
DuP