Volgens Lionel October is sommige sektore in die ekonomie nie op aanvaarbare vlak van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie en gee geen gehoor aan wetgewing in die verband nie.
Die Direkteur-generaal vir Handel en Nywerheid, Lionel October, het parlementslede oor die aangeleentheid ingelig.
Volgens hom is sektore wat hulle hieraan skuldig maak, landbou, nywerheid en die kleinhandel.
Hy het gesê beplande veranderings aan SEB-wetgewing, saamgevat in die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingswet, sal gemik wees om die oortreding ‘n kriminele aangeleentheid te maak wat strafbaar is met tronkstraf van tot tien jaar.
Die SEB wetgewing is op die wetboek gebring nadat F W de Klerk die mag oorgegee het aan sy mede Nobelpryswenner, Nelson Mandela.
Was die doel van FW de Klerk om ons tot slawerny te verdoem?
Na my beskeie mening is ons status nie veel meer as slawe in die NSA nie.
Hulle het reeds alles dmv wetgewing gesteel. Nou moet ons nog verder buig! Hierdie is die wereld se grootste wettige diefstal ooit. Jy MOET net eenvoudig die blixim n plek gee, of hy kan, of hy wil, of hy verstaan maak nie saak nie. Ons as wittes is regtig keelvol van al hierdie geboelie.
Jy is so reg Andries. ‘n Ou gesegde sê as jy onwettig van iemand wil steel, maak dit ‘n wet.