Suid-Afrika!

Hierdie Mazda bakkie het op die N1, naby Pretoria, besluit om die gees te gee onder die swaar vrag.

Die oorlaaide bakkie is op geen stadium deur verkeersbeamptes voorgekeer nie.