Rondloper hond wys dwelms


In Perth, Australie het ’n hond wat in die verkeer gesien is, die polisie gelei na ‘n bergplek vir dwelms, kontant, vuurwapens en ammunisie.

Polisie het die hond gevolg om seker te maak dit kom veilig by sy baar se huis aan, het die eienaars van die woning in hegtenis geneem nádat hulle die huis deursoek het.

Drie vroue en twee mans is in hegtenis geneem en aangekla van dwelm- en vuurwapen verwante oortreding.