ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: January 2013

’n Struik – Kooigoed / Helichrysum petiolare

Hierdie is ’n aromatiese kruieplant. Kooigoed is ook bekend as die “liquorices plant. Oorspronklik van Suid-Afrika en ook bekend in Portugal en die VSA. Helichrysum petiolare is afgelei van Grieks,…

Stakers konsentreer op plundering

Die polisie se traanrook en rubberkoeëls verhoed nie die stakers om voort te gaan met hulle plundering en terrorisme nie. Winkels word geplunder en beroof asof hulle saam met die…

Terroriste vermoor egpaar

Die egpaar mnr. Koffie van Heerden, en sy eggenote, mev. Elma van Heerden van Belfast, Oos-Transvaal se lyke is in ‘n vrieskas in hulle huis gevind. Dit wil voorkom of…

Stakers weer gewelddadig

Die plaaswerker staking het weer ontaard in gewelddadigheid. Minstens 50 stakers, of mense wat voorgee dat hulle plaaswerkers is, is reeds in hegtenis geneem in die Wes-Kaap Lt.kol. André Traut…

Moltreinstelsel 150 jaar oud

Die Londonse ondergrondse vervoerstelsel vier vanjaar sy 150-ste bestaansjaar. Die stelsel was ingestel om die Londonse verkeersprobleem 150 jaar gelede te probeer oplos en was so suksesvol dat ander eerste…

Motorverkope eindig positief vir 2012

Terwyl motorvoertuigverkope in Europa swak verkope toon vir 2012 het die verkope in Suid-Afrika positiewe groei getoon. Totale verkope vir Desember 2012 was 46 016. Passasiersvoertuie het op ‘n jaar-tot-jaar…

Boere – Afrikaner Volksraad

Die Jaar 2013 is nog in die begin stadium en die Boere-Afrikaner Volksraad is reeds besig om te werk. Op Saterdag 19 Januarie 2013 word ’n inligtingsvergadering gehou op Groblersdal….

Vakansietyd was ook sukkel tyd

Berigte is ontvang dat die tegnologie Suid-Afrikaners in die steek gelaat het gedurende die feestyd. Vakansiegangers wat Hentiesbaai toe was het hulle gedaan gesukkel by die doeane poste. Die chaos…

Nog ’n terroriste aanval

Mev. Elmarie van der Berg van Navalsig in Bloemfontein is ’n gebroke mens nadat haar man verlede Saterdagaand in die parkeerterrein van die woonstel vermoor is. Mnr. Hugo van der…

Verkeersman hits geweld aan teen boere

Die Witzenberg-munisipaliteit van die Wes-Kaap ondersoek die uitlatings wat ‘n senior verkeersbeampte na bewerig op ‘n sosiale netwerk gemaak het. Op die netwerk het die beampte glo geskryf “dit lyk…

Boer se lewe gered

Die chirurg s wat die linkernier van mnr. Jannie du Plessis verwyder het, sê die operasie was ’n reuse sukses. Die boer is tydens ‘n terroriste aanval in die maag…

Amerika wanpresteer.

Bets Botha. Volgens Unicef, lewe 23.1% van alle Amerikaanse kinders onder sewentien in armoede. Dit beteken dat van alle ekonomies vooruitstrewende lande in die wêreld Amerika nommer 2 uit 35…

Ottosdal loop deur weens wanbestuur

Die inwoners van Ottosdal in die Wes-Transvaal is al nege dae sonder water. Kenners en inwoners van die dorp sê die werklikheid is dat alle vlakke van bestuur in plaaslike…

Plaaswerker staking het begin.

Stakers en aangeryde leeglêers het in die Wolseley omgewing vragmotors en busse gedwing om terug te draai. Die vervoer van werkers wat nie wil staak nie, is verbied om vêrder…

Nog honderde planete opgespoor

Die Kepler-teleskoop van NASA is daarvoor verantwoordelik dat 461 nuwe potensiële planete ontdek is. Hiervan is die grootste aantal byna dieselfde grote as die aarde. Van die 2,740 nuwe hemelligame…

Zuma moet meer radikaal word

Die vakbond FAWU het ’n ernstige beroep op Jacob Zuma gedoen om ’n uiters radikale beleid oor grondhervorming op te stel. Die beroep is gedoen op die President op die…

Vryheidsbeweging in Kanada.

Bets Botha ‘n Anti-regeringsbeweging bekend as Freeman of the Land is besig om ‘n groot polisiëringsprobleem in verskeie provinsies te word. ‘n Verslag deur die Kanadese Sekuriteits Intelligensiediens (verwant aan…

Venesië soek onafhanklikheid.

Bets Botha. Gedetermineerde Venesiërs het die nuwejaar met groot verwagting ingegaan dat daar gehoor gegee sal word aan hulle versoek om onafhanklik te word. Vir die grootste gedeelte van die…

Slawiërs soek hulle eie Bond.

Bets Botha In ‘n tyd van vinnige Europese en Moslem globalisering, is daar ‘n oproep van sekere groepe Slawiërs dat hulle heil slegs in ‘n Bond van Slawiese Nasies te…

S.A.L. vlieg nog na R550 miljoen hulp

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens, wat R5-miljard staatshulp gevra het om volhoubaarheid te verseker het R550-miljoen ontvang om met sy vlugte te kan voortgaan en wag nog op die res van die…

Voedselverwerking beskerm teen goedkoper invoere

Verlede jaar was Brasilië hewig ontsteld deur S.A. se dreigement van ‘n invoerboikot op hoendervleis. Daar kan ‘n soortgelyke reaksie verwag word weens die abnormale hoë invoerheffing op pasta van…

Betrekkings gevra

Administratief/rekenkundig Loesje Mann is ‘n student en soek ’n betrekking totdat sy weer begin studeer in haar tweede jaar van besigheidsbestuur op 18 Februarie 2013. Daarna is sy 5 dae…

Vermetelheid ?

Gedurende 2012 het Boere-Afrikaners kennis geneem van die tientalle stakings regoor Suid-Afrika. Hierdie stakings is uitgevoer en vooraf beplan deur vakbonde wat deurlopend aangewend word om die blankes van die…

Katte verlos van wrede teler

Dertien persiese katte wat verwaarloos is deur ’n jare lange teler in Bloemfontein, is met behulp van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) verwyder. Volgens ’n veearts het die arme katte reeds op…

Nuusflitse

• Vier babas het in die George Masebe-hospitaal in Potgietersrus, Noord-Transvaal, gesterf omdat daar glo nie dokters is om hulle te behandel nie. • Die Padverkeer bestuurkorporasie sê meer as…

Jong Marcelle klief deur die lug

Marcelle Nienaber (15) van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria het die jongste vroue vlieënier in die land geword. Sy het met ’n Cessna 172 sowat 15 minute lank by die…

Wêreldwye horing-oorlog: Skokkende feite

Suid-Afrika het reeds twee renosters aan stropers afgestaan en die jaar is skaars een week oud. ‘n Donker jaar in terme van wildbewaring wag vir Suid-Afrika. Die Dalberg Verslag, Fighting…

Tegnologie gebruik om diewe vas te trek

Mnr. Johan Engelbrecht het die diewe vasgetrek wat sy toerusting en dié van sy dogter gesteel het tydens ’n huis inbraak. Hy vertel dat die adrenalien vinnig gepomp het toe…

Mite van die “Kraken”-seemonster word gekraak

‘n Reuse inkvis wat na bewering tussen 13 en 15 meter lank word, is vir die eerste keer ooit lewendig in sy natuurlike habitat verfilm. ‘n Japanese span wetenskaplikes het…

So uitslag laat mens jeuk!

Dit was die beste van tye, dit was die misleidendste van tye… Dit was vroegoggend toe die minister van onderwys so drillend wakkerskrik van die geskreeu van ‘n Hadida, dat…

Lyk ek maar soos almal?

“Want Ek is die Here wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees, omdat Ek heilig is.” –Lev 11:45 God…

Tronk opstand onbeheerbaar

Mijoene Rand se skade is aangerig by die Groenpunt-tronk van Deneysville in die Vrystaat. Behalwe vir die groot skade is 53 gevangenes beseer en nege bewaarders. Die onluste het losgebars…

Pantoffelorgideë of “Lady’s slippers” …

Daar kan nie ’n meer gepaste naam vir hierdie orgideë wees nie. Hul lyk darem regtig soos dames pantoffels. En hul is pragtig, maar onwelriekend!! Ons kry hulle in die…

Foutbal!

In tragiese sportnuus is Burry Stander, bergfiets ryer en wenner van die Cape Epic, in Shelley Beach deur ’n taxi doodgery. Hierdie is voorwaar ’n groot verlies vir Suid-Afrikaanse fietsry….

Skurke onskuldig?

Twee verkeersbeamptes van Kroonstad wat na bewering ’n boer aangerand en met ’n mes gedreig het, is tydens ’n interne dissiplinêre verhoor van die munisipaliteit onskuldig bevind. Hulle was glo…

Mid-somerkleure

Januarie word beskou as midsomer. Dit is wanneer die laaste vroeg somerkleur van die plante, struike en rankplante wyk voor die geharde helderkleurige somerblomme wat die hitte kan weerstaan en…

Ek sien dit so!

Die tweede week van die nuwe jaar, en die aanduidings is reeds dat dinge nie beter sal wees in 2013 as wat dinge was in 2012 nie. Inteendeel, miskien gaan…

Landbouers en die stakers

Die staking van plaaswerkers begin weer Woensdag. Die onderhandelinge tussen vakbonde en landbouers het op niks uitgeloop. Die vakbonde eis R150-00 per dag per werker. Tans is die loon tussen…

Mynwerkers wil nou weer werk !

Die onwettige staking by die Harmony myn het tot gevolg dat meer as 5,000 werkers steeds wag om hul werk te hervat. Die werkers wag om te hoor wanneer hulle…

Carnarvon boer se lyk in dam gevind

Jan Potgieter (48), ’n boer op die plaas Toeslaan, en voormalige voorsitter van Agri Carnarvon, se lyk is in ’n plaasdam gevind. “Jan het saam met ons kinders hier grootgeword….

Lady Diana se omstrede foto

’n Foto van prinses Diana wat glo tydens ’n skivakansie in 1979 geneem is en nooit in enige tydskrif gepubliseer is nie, word eersdaags opgeveil. Die foto is blykbaar enkele…

Kongokoors in Vrystaat gediagnoseer

Die Kalkfontein Natuurreservaat in die Vrystaat het tydelik gesluit nadat ’n werknemer met die lewensgevaarlike Kongokoors-virus gediagnoseer is. Dié werknemer, ene Johannes Ngwato (46), ’n assistent by dié natuurreservaat naby…

Willie Spies onregmatig gekies?

’n Drukgroep vir die transformasie van hoër onderwys is verheug. Dit volg nadat besluit is dat die “onregmatige en onregverdige” aanstelling van ¬Willie Spies en Kallie Kriel, by die Universiteit…

Nog ’n vreemde vrug vir ons — Vla-appel – … “Custard Apple”

Die Vla-appel kom voor in tropiese gebiede soos Suid Asië, Taiwan, Pakistan, Australië en volgens bronne ook in Afrika en ook die Andes. Dit is ’n boom wat ongeveer 7…

Zuma se jongste rassisme

Pres. Zuma het die afgelope naweek verwys na die ongelykheid tussen wit en swart huishoudings en gesê dit is “sleg vir versoening,” . Zuma het dit Sondag tydens ’n seremonie…

Moorde versus padsterftes

Die Padverkeer bestuurskorporasie (PVBK), sê in ’n verklaring dat 13 802 mense in 2010-11 in padongelukke gesterf het. In dieselfde tydperk is 15 609 mense in Suid-Afrika vermoor wat beteken…

McDonald’s se gemorskos

Mnr. Mornay Walters van die Wes-Kaap is baie ontsteld omdat hy glo ’n halwe wurm ingesluk het ná die eerste hap aan ’n burger wat hy by McDonald’s in Kaapstad…

Lugdiens al meer sukkelende

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is op soek na ’n kontantinspuiting van minstens R400 miljoen om staande te bly. Dié Lugdiens het tans ’n waarborg van die Regering van R5miljard wat…

Terroriste sluit slagoffers in kluis toe

Mnr. Jannie du Plessis, ’n boer van Villiers in die Vrystaat veg om sy lewe nadat terroriste hom in die maag geskiet en saam met sy vrou in die kluis…

Tweede fietsryer dood in Natal

‘n Jong vrou is in ‘n uiters kritieke toestand in die hospitaal nadat sy deur ’n motor raak gery is in Richardsbaai. Haar naam kon nie bekend gemaak word nie….

rolex replicas for sale