ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: January 2013

Nog ’n onbekende vir ons… “Purple Mangosteen” (Garcinia mangostana)

Die Mangosteen is ’n tropiese altyd groen boom en oorspronklik van die Sunda Eilande en Indonesië. Die boom word 6 meter tot 25 meter hoog!! Die boom neem nogal ’n…

Boere-Afrikaners treur

Hiermee wil die redaksie saam met sy lesers hulle diepe meegevoel betuig met die skielike heengaan van Paul en Chantal Kruger se kleinding. Vir ons is dit onverstaanbaar en daarom…

Rentekoerse word nie verander

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het op sy maandelikse vergadering besluit om die repokoers op 5% te hou. Die banke se primarentekoers word op die repokoers gebaseer en bly dus onveranderd op…

Kanadese vliegtuig verdwyn in Antartika.

Die vlieënier van Kenn Borek Air in Calgary is een van drie Kanadese wat saam met die Twin Otter vliegtuig in Antarctica verdwyn het. Bob Heath is ‘n senior vlieënier…

Terroris sterf na aanval

Hy is gelukkig om te leef, het ’n 72-jarige man van hier gesê nadat hy gister deur ’n aanvaller met sy eie vuurwapen in die kop geskiet is. Mnr. Johannes…

Die battery wat die Boeing 787 op die grond hou

Die Lithium-ioniese batterye, wat so belangrik is vir die Boeing 787 Dreamliner, geniet tans meer nuusdekking as enige ander battery in die onlangse verlede. Die veel besproke battery se hoë…

WEF indeks toon verbeterde wêreld vertroue

Die Wêreld Ekonomiese Forum se nuutste indeks toon dat daar ‘n geringe toename in positiewe vooruitsigte vir die wêreldekonomie is. Die nuutste indeks, wat van 390 kundiges saamgestel is plaas…

Franse en Duitsers herdenk vriendskapsverdrag

Duitsland en Frankryk het hul eeue lange vyandskap wat op 22 Januarie 1963 beeindig is, feestelik herdenk. Op dié datum, ’n halfeeu gelede, het dr. Konrad Adenauer, Wes-Duitsland se Bondskanselier,…

Stellenbosch se taalstryd

Lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasie het tydens ’n vergadering driftig hul menings gelug oor ’n nuwe beleid vir koshuis plasing. Die konsepbeleid bepaal dat ’n koshuis 40%…

Wiegeliedjies,

Bets Botha Vier millennia gelede het ‘n grifier in antieke Babilon ‘n wiegelied wat ‘n moeder aan haar kind gesing het, neergeskryf. Die woorde is nie gerusstellend nie, soos wat…

Gesig van ‘n Romeinse edelman.

Bets Botha ‘n Ryk Romeinse adelike se gesig is 2000 jaar nadat hy in ‘n Britse fort gesterf het, gerekonstrueer. Volgens die wetenskaplikes het hy soos ‘n kruis tussen Richard…

Foutbal!

En daar word die krieketspan van Suid-Afrika van die troon afgestamp deur die spannetjie van Nieu-Seeland. Gedurende die toetse het Suid-Afrika die swart pette behoorlik vermorsel, maar hulle het hulle…

Boer vlug met sy gesin

Mnr. Stephan Cronje en sy gesin wat op ’n plaas woon is getraumatiseer nadat ’n horde  oproerige vandale vanaf Zamdela plakkerskamp daarheen opgeruk het. Hy en sy vrou, Elsabé, en…

SA vir ‘n tweede keer verkoop?

Bets Botha Die Republiek van Suid-Afrika is as ‘n korporasie op die New York Aandelebeurs geregistreer. Die naam van die korporasie is die RSA en sy geregistreerde sake-adres is die…

Die brein maak sy eie musiek

Bets Botha Wetenskaplikes het daarin geslaag om breinaktiwiteit in musiek te herskryf. In die geval wat hulle getoets het dit baie na ‘n vrye vorm van Jazz geklink. Die nuwe…

Aardverwarming

Op 20 Maart 2000 het daar berigte in die Londense koerante verskyn dat aardverwarming nou ‘n feit is en dat sneeu sal verdwyn. Dertien jaar later, met ontwrigte verkeer op…

Hooggeregshof sal besluit oor Afrikaans in hof

Annalise du Plessis wat vyf dae aangehou was nadat ’n landdros blykbaar nie haar borgtogaansoek in Afrikaans wou aanhoor nie is op pad Hooggeregshof toe met ’n eis van R600…

Nuusflitse

• ’n Medebeskuldigde in Julius Malema se korrupsieverhoor, die sakeman Lesiba Gwangwa, het volgens hofdokumente spook-werknemers gebruik om ’n multi-miljoen Rand staatstender te bekom. • ‘n Portret van Mandela het…

Worshondjie gaan soek hulp

Mnr. Ben Lurie (68) het drie meter ver geval van die leer waarop hy was. Sy worshond, Karli, het blykbaar dadelik besef daar is fout met haar baas. Karli het…

Sasolburg is terroriste gebied

Die polisie moes dringend versterkings inroep uit ander gebiede om behoorlike beheer uit te oefen oor die oproermakers. Ongeveer 100 polisiebeamptes, asook inwoners en joernaliste is by die Sasolburg-polisiekantoor gyselaar…

Hy vergeet nie

“Kan ‘n vrou haar suigeling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ek jou nie vergeet nie!” -Jes…

Vat vir jou!

Sasolburg brand en die noorde oorspoel en die land se president skitter in sy afwesigheid soos die son van sy aartappelvormige blink kop. Dit is tog interessant dat wanneer daar…

Sasolburg se oproer grens aan terrorisme

Na die geplunder van Sondag, het Maandag sy nuwe kwota gelewer waarin twee vragmotors deur die vandale van Zamdela- plakkerskamp aan die brand gesteek is. ‘n Vragmotor wat ‘n paar…

Kat red lewe van sy baas

‘n Kat het ’n vreemde en onaardse geluid gemaak en daarmee sy baas se aandag gevestig op die inbreker buite sy venster. Mnr. Dennis van den Berg van Claremont het…

Sertifikaat bedrog oopgevlek

Die polisie in Oos-Kaap het ’n bedrogspul oopgevlek van ‘n onderneming in Umtata wat die regering se betaalstrokies, gewone identiteitsdokumente en matriek sertifikate vervals. ’n Polisie woordvoerder het gesê die…

Petrolprysverhoging vir Februarie

Die petrolprys kan op 6 Februarie met ongeveer 24c per liter styg en dieselprys met ongeveer 26c per liter. Daar was op 17 Januarie op 95-oktaan petrol ‘n onderverhaling van…

Die geldmaak bedrog

Oor dekades het mense probeer om op verskillende maniere hulle finansiële stand te verbeter. Daar is diegene wat met niks begin het nie, ander het waaghalsig kanse gevat en ander…

Nuwe rooiwyn teen rumatiek

Die gesondheidsvoordele van ’n nuwe rooiwyn is deur ‘n Australiese biochemikus ontwikkel wat selfs rumatiek kan beveg. Die rooiwyn het aandag getrek by ander wetenskaplikes nadat vasgestel is dat dit…

Plundery, boewery en oproer versprei

Dit wil voorkom of die geplunder en vandalisme onder die dekmantel van swak dienslewering gepleeg word in die noorde van die Vrystaat. Wat verontrustend is vir sakemanne van die omgewing,…

Veels geluk mnr. Clive Derby-Lewis

Die Vryburger wil namens die Redaksie hul hartlike gelukwense oordra aan mnr. Clive Derby-Lewis met die herdenking van sy geboortedag 77 jaar gelede. Mag u geseën wees met krag, gesondheid…

Verdeeldheid verskerp in ANC

Die ANC se Uitvoerende komitee (NUK) het Angie Mo¬tshekga, Minister van Onderwys, uit die party se na¬sionale werkkomitee (NWK) weggelaat. Dié Komitee het die afgelope naweek in Pretoria vergader waar…

Groot stormskade in Transvaal

Minstens drie mense is dood toe hul motor op die pad tussen Mesina en Pontdrift deur vloedwater oorstroom en meegesleur is. In die Alldays omgewing is vyf kinders die naweek…

Ek sien dit so!

Die lewe is darem maar snaaks. Net wanneer jy dink jy staan op, word jy weer platgeslaan. Dis maar een van daardie realiteite van hierdie aardse lewe. Neelsie noem dit…

Minister van Polisie moet kom kyk !

Die Minister van Polisie moet na my ouers kom kyk. Hy sal dan weet dat bewusmakingsveldtogte oor plaasaanvalle nie publisiteitsfoefies is nie. “Dis onverantwoordelik en onsensitief om so iets te…

Lekker-eet met belastinggeld

Drie van die land se grootste maatskappye in staatsbesit betaal groot geld om sake-ontbyte van die Gupta-familie, boesemvriende van Jacob Zuma, te finansier. Die Guptas is glo die eienaars van…

Luuksheid vir Ministers onthul

Departement van Openbare Werke het in die boekjaar 2011/12 sowat R65 miljoen bestee aan verbeterings by huise van ministers en adjunkministers. Volgens die koerant het Thulas Nxesi, die minister dié…

Barbaarse plundering

Meer as drieduisend oproerige plunderaars het Sondagmiddag die strate van Sasolburg in gevaar en winkels gestroop van derduisende Rande se voorraad en ander goedere. Enorme skade is ook aangerig aan…

Suid-Afrika!

Hierdie Mazda bakkie het op die N1, naby Pretoria, besluit om die gees te gee onder die swaar vrag. Die oorlaaide bakkie is op geen stadium deur verkeersbeamptes voorgekeer nie.

FVP vra sterker optrede

Die Federale Vryheidsparty vra dat strenger opgetree word om plaasaanvalle te bekamp. Die party vra ondermeer dat: 1. Plaasmoorde moet onmiddellik as prioriteitsmisdaad erken word 2. Fondse moet beskikbaar gemaak…

Swart leiers aan die spits by landbou stakings

Vakbondleiers, ANC manne, ex-vakbondbase – die hele lot het hul vingers in die paai in die Boland! Hierdie staking is bes moontlik niks anders as om die boere te ondergrawe…

Reuse tekort aan Balju’s in SA

Aansoeke vir 130 vakante poste vir balju’s het gesluit. Jeff Radebe, Minister van Justisie het vandeesweek ’n beroep op belangstellendes gedoen om aansoek te doen. Waarnemers meen dat behoorlik opgeleide…

Nog plaasaanvalle verwag

TLU SA is bekommerd dat die staking in die landboubedryf, met revolusionêre praatjies soos “Die grondoorlog kom binnekort”, ’n invloed het op die oënskynlike toename in plaasaanvalle die afgelope tyd…

Klein Megan is ’n wenner

Die Vryburger het verlede jaar in September berig oor die dapper stap wat klein Megan Croucamp geneem het deur te besluit dat haar been geamputeer word. Megan Croucamp (8) ry…

NG Kerk verloor duisende

Onlangse verslae toon dat die NG Kerk byna 30,000 lidmate verloor het gedurende 2012. In ’n opname wat deur ’n Afrikaanse dagblad gedoen is, word twee belangrike redes gegee waarom…

Laerskool spog met dertien tweelinge

In Vanderbijlpark is vanjaar 13 tweelinge in die skool. Van die tweelinge is vyf paar vanjaar vir die eerste keer op die skoolterrein as skoliere. Daar is ’n paar identiese…

Boeing 787 bly op die grond

Die nuwe Boeing 787 Dreamliner passasiersvliegtuie word deur die VSA owerheid tydelik verbied om die lugruim te bestyg. Die vliegtuig moet oral in die wêreld, al 50 wat reeds verkoop…

Die nuutste skelmstreek

In Suid-Afrika is daar staatshulp vir minderjariges wat versorg moet word. Persone registreer die kind by die betrokke Department waar vingerafdrukke van die kind of kinders geneem word, tesame met…

Kaapse Katjiepiering / Wildekatjiepiering / Rothmannia capensis

Hierdie pragtige boom behoort aan die Rubiaceae familie. Die Kaapse Katjiepiering is ’n inheemse boom en lok voëls na ons tuine. Die wortels van hierdie boom is nie aggressief nie…

Motor Rubriek – Veteraan Motors – (vervolg)

Indien ’n Veteraan motor bekom is wat bekend is aan die motor entoesias, d.w.s. ’n motor waarvan die geskiedenis bekend is, kan daar oorweging geskenk word om die enjin aan…

Dronk polisieman deur motoris gevang

Russell George van Prestbury het ’n polisievangwa gesien wat heen en weer jaag. Die vangwa het teen die aankomende verkeer gery. Op ’n stadium het die voertuig afgedraai, weer teen…

rolex replicas for sale