Naamsverandering nodig van Muldersdrift na Moordenaarsdrift


In twee dae is twee moorde op onskuldige mense gepleeg deur terroriste.

Beide moorde is in die Muldersdrift gebied gepleeg. Die jongste slagoffer van ’n terroriste aanval is mnr. Desmond Botha wat koelbloedig in die teenwoordigheid van sy vriendin doodgeskiet is. Nie minder as vier skote is op hom gevuur nie.

Dit wil voorkom of hy wou uitvind of als by sy bure reg is omdat die honde aangehou het om te blaf,” het ’n woordvoerder gesê.

Waarnemers meen die Muldersdrif gebied verdien ’n naamsverandering.