Kolver-egpaar oorleef terroriste aanval


Elsa Kolver (55), klein van postuur, vertel van haar en haar man, Pieter (58), se nag van vrees toe twee terroriste hulle in hul huis buite Bloemfontein aangeval het.

Elsa het haar een oog verloor en Pieter het ’n enkel wat vergruis is. Albei het talle wonde en kneusings opgedoen.

Sy vertel in besonderhede hoe hulle gemartel is en hoe die swartes hulle vasgebind het en halfdood agter gelaat het.

Beide verkeer in ’n stabiele toestand in die hospitaal.

Die Kolvers het nie ’n mediese skema nie en die Vrystaters het ’n Fonds gestig om te help met die rekeninge. Indien iemand ’n bydrae wil maak kan hulle die dogter, Saartjie Ysel, by 079-764-0464 skakel vir meer besonderhede.