CVO Brandwag Gholfdag


U word hiermee vriendelik uitgenooi na die eerste jaarlikse Gholfdag ten bate van die
CVO SKOOL BRANDWAG
DATUM: 25 APRIL 2013
PLEK : KRUGERSDORP GHOLFBAAN (Nightingale Crescent, Rant-en-Dal, Krugersdorp)
KOSTE: R1600/VIERBAL (AANDETE INGESLUIT)
AFSLAANTYE SAL BEVESTIG WORD
KONTAK:- PAUL RAS (0832380467)- [email protected]
SID MANN (0832273260) – [email protected]
Pryse/Borge en donasies vir die Gholfdag sal waardeer word.

BANK BESONDERHEDE: CVO SKOOL BRANDWAG, ABSA, ROODEPOORT, TJEK REK:- 330167130
NB Verwysing: GD + u van / Naam van besigheid

Ons hoop en vertrou dat u bereid sal wees om ‘n bydrae te lewer deur spanne in te skryf en/of borge /pryse te gee. Die meegaande dokumentasie bevat al die nodige inligting.