Begrafnisreëlings van Paul Johannes Kruger jnr.


Datum: Vrydag, 1 Februarie
Tyd: 11h00
Die diens sal gehou word in die Evangelies Gereformeerde Kerkgebou,
Secunda; hoek van Limpopo- en Voortrekkerstrate. – gelei deur ds. Jurie
Venter, leraar van die AP Kerk gemeente Cullinan-Rayton.
Teraardebestelling (na afloop van die diens): Plaas Bosjesspruit,
distrik Secunda. Koördinate: S26°36’004”, O29°13’018”