Amerika wanpresteer.

Bets Botha.

Volgens Unicef, lewe 23.1% van alle Amerikaanse kinders onder sewentien in armoede. Dit beteken dat van alle ekonomies vooruitstrewende lande in die wêreld Amerika nommer 2 uit 35 lande in daardie kategorie is.

Slegs in Roemenië wat nr 1 is, gaan dit erger waar 25.5% van alle kinders in armoede leef.

Maar, terwyl 1 uit 4 kinders in Amerika honger ly, spandeer die land meer as die res van die wêreld gesamentlik, aan militêre uitgawes.

Net een ander interessante feit. Let op die illustrasie om te sien hoe goed dit in Ysland gaan. In alle opsigte begin Ysland die toon aangee.