ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 31, 2013

Treinongeluk kos miljoene Rand

Ongeveer R22 miljoen se skade is aangerig met die treinongeluk in Kalafong en kraglyne is beskadig. Na raming is 300 mense, insluitende skoolkinders, beseer nadat ‘n trein van agter teen…

Boeremag 2 – vyfde persoon gearresteer

Nóg ‘n man, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, is in hegtenis geneem in verband met die beweerde komplot om terreur in die land aan te stig….

Boere-Afrikaner Volksraad verslag

Opdrag. Die Volksraad se opdrag is om dié deel van die Boere-Afrikanerdom wat sy vryheid begeer en die Volksraad as sy aangewese verteenwoordigende liggaam beskou, te verteenwoordig. Binne die bepalings…

Kommentaar oorbodig

Suid-Afrika het ’n paar jaar gelede drie uiters gesofistikeerde duikbote aangeskaf teen ’n astronomiese R8 biljoen van Duitsland. Dit het deel van die R70 biljoen wapentransaksie uitgemaak wat steeds ’n…

Malema bankrot?

Die SA Inkomstediens het ‘n hofaansoek ingehandig met die doel om Julius Malema bankrot te laat verklaar. Die Inkomstediens het blykbaar ’n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof ingehandig om die…

ANC lede veg teen mekaar

Boy Mamabolo, ‘n gewese vriend van die omstrede Julius Malema, is in hegtenis geneem vir bedrog, het die Valke gesê. Hy is Woensdag in hegtenis geneem, het ’n woordvoerder van…

Pa van tweeling doodgeskiet

Manfred Schmidt (42) van ’n kleinhoewe by Bredell, Kempton Park is doodgeskiet in sy slaapkamer gedurende die vroeë oggendure. Die terroriste het teen die muur geklouter en hom op die…

RSA se skole boer agteruit

Slegs 13,223 matrikulante wat in 2011 wiskunde geskryf het, kon meer as 70% behaal. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het gesê die deel kandidate wat wiskunde met tussen 70%…

ABSA al weer in die spervuur

Die nuwe speletjie van ABSA het hewige kritiek ontlok van talle Kerke in die land. ABSA het ’n “liegstorie” kompetisie aan die gang waar iemand R3,000-00 kan wen vir die…

Minimum lone gaan duisende werkloos laat

Soveel as 100,000 werkgeleenthede kan verlore gaan in die Wes-Kaap as die owerhede die minimumloon in landbou van R69 per dag tot R105 verhoog. Die vêrdere implikasie is dat daar…

rolex replicas for sale