ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 29, 2013

Terroriste skiet man in sy huis dood

‘n Man, wie se naam nog nie bekend gemaak kan word nie, is ten aanskoue van sy drie kinders in sy huis in Senderwood, Johannesburg, deur gewapende terroriste doodgeskiet. Die…

Die pot en die ketel op die Gupta ontbytstoof

Dit is ‘n wel bekende feit dat Zuma en die ANC groot somme geld van die skatryk Gupta familie ontvang. Die Guptas besit die rekenaar reus Sahara en ook die…

Terroriste maai onder blankes

Die plaasbestuurder van mnr. Gert van Wyk is dood in ’n terroriste aanval op sy plaas in die Bapsfontein gebied. Mnr. Van Wyks is ook swaar gewond en verkeer in…

Linkse Luke Watson vra nou verskoning

Luke Watson het aan die vooraand van die Super rugby seisoen blykbaar sy spyt uitgespreek oor sy neerhalende opmerking oor Afrikaners as “Dutchmen”. “Ek is baie jammer dat ek dit…

Wes-Kaap se brande wek kommer

Vanaf Boschenmeer, is hierdie foto geneem deur ‘n medewerker van Die Vryburger. Dit is een van die ergste brande wat die afgelope twee dekades in die Paarl omgewing gewoed het…

Paarlberg verswelg in vlamme

‘n Brand wat na bewering Sondagmiddag in die Franschoek-gebied ontstaan het, woed onbeheersd voort in die rigting van die Paarl. Volgens inwoners van die Paarl, brand die Paarlberg reeds van…

Hoeveel nog?

Dit raak al moeiliker om geduldig en kalm te bly. Januarie 2013 is soos elke ander maand, ingeklee met die wreedaardigste moorde denkbaar op volksgenote. Met die ter perse gaan…

Nuusflitse

• Noord-Korea het gister gesê hy sal voortgaan om vuurpyle te lanseer en ’n kernwapen toets uitvoer wat die VSA kan teiken. Só is die dreigemente teen ’n land wat…

Ek sien dit so.

Byt vas, Vryheid is in sig! As Neelsie hierdie woorde nie gereeld genoeg aan homself gesê het nie, was hy vandag ‘n ou man in ‘n jong lyf. Hoeveel kan…

Kolver-egpaar oorleef terroriste aanval

Elsa Kolver (55), klein van postuur, vertel van haar en haar man, Pieter (58), se nag van vrees toe twee terroriste hulle in hul huis buite Bloemfontein aangeval het. Elsa…

Woedende boere by hof in Parys

Meer as 300 woedende boere het buite Parys se hof byeen gekom oor die terroriste se moorde op die bejaarde egpaar Van Rooyen en het ook gereed gestaan om beswaar…

Marikana slagting: Nuwe feite

‘n Britse TV kanaal het blykbaar skokkende beeldmateriaal uitgesaai oor gebeure by Marikana. Die beeldmateriaal is deur middel van polisiebeamptes se selfoon opgeneem. Channel 4 News het glo selfoon-video’s wat…

Naamsverandering nodig van Muldersdrift na Moordenaarsdrift

In twee dae is twee moorde op onskuldige mense gepleeg deur terroriste. Beide moorde is in die Muldersdrift gebied gepleeg. Die jongste slagoffer van ’n terroriste aanval is mnr. Desmond…

SAPD weer in moeilikheid

‘n Johannesburgse prokureur, mnr. Martin Hood, sê hy gaan die polisie dagvaar nadat hy op aanklag van regsverydeling in hegtenis geneem is. “Die intimidasie het al te gereeld met te…

E-tol deel van ‘massiewe korrupsie’

Terry Crawford-Browne Alle Suid-Afrikaners moet die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse e-tolstelsel steun. Die e-tol is deel van massiewe korrupsie wat die oorlewing van grondwetlike demokrasie…

rolex replicas for sale