ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 21, 2013

Minister van Polisie moet kom kyk !

Die Minister van Polisie moet na my ouers kom kyk. Hy sal dan weet dat bewusmakingsveldtogte oor plaasaanvalle nie publisiteitsfoefies is nie. “Dis onverantwoordelik en onsensitief om so iets te…

Lekker-eet met belastinggeld

Drie van die land se grootste maatskappye in staatsbesit betaal groot geld om sake-ontbyte van die Gupta-familie, boesemvriende van Jacob Zuma, te finansier. Die Guptas is glo die eienaars van…

Luuksheid vir Ministers onthul

Departement van Openbare Werke het in die boekjaar 2011/12 sowat R65 miljoen bestee aan verbeterings by huise van ministers en adjunkministers. Volgens die koerant het Thulas Nxesi, die minister dié…

Barbaarse plundering

Meer as drieduisend oproerige plunderaars het Sondagmiddag die strate van Sasolburg in gevaar en winkels gestroop van derduisende Rande se voorraad en ander goedere. Enorme skade is ook aangerig aan…

Suid-Afrika!

Hierdie Mazda bakkie het op die N1, naby Pretoria, besluit om die gees te gee onder die swaar vrag. Die oorlaaide bakkie is op geen stadium deur verkeersbeamptes voorgekeer nie.

FVP vra sterker optrede

Die Federale Vryheidsparty vra dat strenger opgetree word om plaasaanvalle te bekamp. Die party vra ondermeer dat: 1. Plaasmoorde moet onmiddellik as prioriteitsmisdaad erken word 2. Fondse moet beskikbaar gemaak…

Swart leiers aan die spits by landbou stakings

Vakbondleiers, ANC manne, ex-vakbondbase – die hele lot het hul vingers in die paai in die Boland! Hierdie staking is bes moontlik niks anders as om die boere te ondergrawe…

Reuse tekort aan Balju’s in SA

Aansoeke vir 130 vakante poste vir balju’s het gesluit. Jeff Radebe, Minister van Justisie het vandeesweek ’n beroep op belangstellendes gedoen om aansoek te doen. Waarnemers meen dat behoorlik opgeleide…

Nog plaasaanvalle verwag

TLU SA is bekommerd dat die staking in die landboubedryf, met revolusionêre praatjies soos “Die grondoorlog kom binnekort”, ’n invloed het op die oënskynlike toename in plaasaanvalle die afgelope tyd…

Klein Megan is ’n wenner

Die Vryburger het verlede jaar in September berig oor die dapper stap wat klein Megan Croucamp geneem het deur te besluit dat haar been geamputeer word. Megan Croucamp (8) ry…

NG Kerk verloor duisende

Onlangse verslae toon dat die NG Kerk byna 30,000 lidmate verloor het gedurende 2012. In ’n opname wat deur ’n Afrikaanse dagblad gedoen is, word twee belangrike redes gegee waarom…

Laerskool spog met dertien tweelinge

In Vanderbijlpark is vanjaar 13 tweelinge in die skool. Van die tweelinge is vyf paar vanjaar vir die eerste keer op die skoolterrein as skoliere. Daar is ’n paar identiese…

Boeing 787 bly op die grond

Die nuwe Boeing 787 Dreamliner passasiersvliegtuie word deur die VSA owerheid tydelik verbied om die lugruim te bestyg. Die vliegtuig moet oral in die wêreld, al 50 wat reeds verkoop…

Die nuutste skelmstreek

In Suid-Afrika is daar staatshulp vir minderjariges wat versorg moet word. Persone registreer die kind by die betrokke Department waar vingerafdrukke van die kind of kinders geneem word, tesame met…

Kaapse Katjiepiering / Wildekatjiepiering / Rothmannia capensis

Hierdie pragtige boom behoort aan die Rubiaceae familie. Die Kaapse Katjiepiering is ’n inheemse boom en lok voëls na ons tuine. Die wortels van hierdie boom is nie aggressief nie…

Motor Rubriek – Veteraan Motors – (vervolg)

Indien ’n Veteraan motor bekom is wat bekend is aan die motor entoesias, d.w.s. ’n motor waarvan die geskiedenis bekend is, kan daar oorweging geskenk word om die enjin aan…

Dronk polisieman deur motoris gevang

Russell George van Prestbury het ’n polisievangwa gesien wat heen en weer jaag. Die vangwa het teen die aankomende verkeer gery. Op ’n stadium het die voertuig afgedraai, weer teen…

Wapenskandaal: Kommissie onder verdenking

Die Seriti-kommissie wat die wapenskandaal ondersoek, is onder ernstige verdenking na ’n bedankingsbrief van een van sy lede uitgelek het. Die senior ondersoek beampte beweer blykbaar in die brief dat…

Dom bemanning lag vir kaptein

Kaptein Darren White, het tydens vlootoefeninge met ’n Suid-Afrikaanse duikboot in die middel van die Atlantiese Oseaan ’n brief en foto in ’n bottel gesit en oorboord gegooi. Sy bemanning…

Tronkbewaarders meer as net arrogant

Van die Vrystaatse Groenpunt tronk se beamptes het joernaliste aangehou en selfs hul gereedskap gekonfiskeer. Die foto’s wat hulle geneem het van bewaarders wat ‘n gevangene aangerand het, is uitgevee,…

Man leef na ses koeëls hom tref

“Ons dank die Here hulle het die aanval oorleef, dit kon anders gewees het.” Marinda Senekal (57) vertel van motorkapers in Bellville, wat haar seun Elandré (26) ses keer geskiet…

rolex replicas for sale