ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 15, 2013

Zimbabwe: aandele-oordrag van banke na swartes

Zimbabwe, wat aanvanklik plaaseiendom met geweld oorgeneem het, het sedertdien by die ANC-regime geleer en doen dit nou meer versigtig maar hoogs effektief met sogenaamde swartbemagtiging. Na die voltooiing van…

Mynposte met 14 000 verminder

Die gevolge van die geweldadige stakings en buitesporige vergoedingseise is besig om sy tol te eis. Anglo Platinum beplan om vier van sy skagte te sluit as deel van sy…

Renoster beseer jong student

“Staan bietjie nader aan die renoster vir ’n mooier foto” het die eienaar van die Aloe Ridge-hotel en -natuurreservaat glo aan Chantal Beyer gesê. Kort daarna het die renosterbul haar…

Sorgwekkende tendense

Die nuwe jaar het sy verwagtinge gewek, soos dit met elke nuwe kalenderjaar die geval is. Hierdie jaar het egter op ’n sorgwekkende noot weggespring. Die stakendes en die intimideerders…

Nuusflitse

• ’n Leierboer van Tweespruit en Ladybrand is agter tralies nadat hy na bewering by bedrog van honderde duisende rande in van die Vrystaat tot in die Oos-Kaap betrokke was….

Polisievrou help rowers

Die bevelvoerder, kaptein Anna Phorotlho (42) , van die Wrenchville-polisiekantoor buite Kuruman, Noord-Kaap, is in deur haar kollegas in hegtenis geneem. Sy is vasgetrek in verband met talle rooftogte by…

Polisie optrede teen “Boeremag” bevraagteken.

Die beskuldigdes in die sogenaamde Boeremag-saak wat aan hoogverraad skuldig bevind is, gaan die grondwetlikheid van beweerde polisie-ongerymdhede laat toets. Dit het in die hooggeregshof in Pretoria, waar die verhoor…

Majubadag, Vryheidsdag, Geloftedag?

Spesiale bydrae deur Dup du Plessis Die naam ‘Majuba’ vloei nogal lekker uitdagend oor mens se lippe. Vir die oningeligtes het hierdie naam nie veel inhoud of betekenis nie, maar…

Ek sien dit so!

Hierdie week wil ek graag ‘n baie gewigtige saak onder mede-volksgenote se aandag bring. By die Taalmonument in Paarl, word ons begroet met die woorde: “Afrikaans is ons erns”. Dis…

Foutbal!

Die waarheid het kort beentjies, maar hy haal jou altyd in. Dis wat sommige krieketspelers hierdie week uitgevind het. Die oud Suid-Afrikaanse speler, Henry Williams, het hierdie week gebieg dat…

Afrika Aartappel……

Ons het mos al so baie van die Afrika Aartappel gehoor, maar wie van ons het hom al werklik gesien? Hy word ook die Sterblom genoem. Dit is nogal ’n…

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: pomelo?

Pomelo is ‘n baie besonderse vrug wat baie ryk is aan vitamien C (wat goed is vir immuniteit) en potasium (wat goed is vir jou hart en metabolisme). Wat doen…

Jong weduwee probeer selfmoord pleeg

Elmarie van der Berg (29) van Bloemfontein was gister in ’n kritieke toestand nadat sy glo probeer het om selfmoord te pleeg. Sy verkeer tans in die intensiewesorg-eenheid van die…

Eskom en Transnet se kredietwaardigheid afwaarts

In opvolging van die verlaging van Suid-Afrika se kredietgradering aan die einde van verlede jaar is dit nie te onverwags dat die staatsbeheerde ondernemings, Eskom en Transnet nou ook afwaarts…

Ekonomiese vryheidindeks versleg verder

Suid-Afrika se posisie het verder versleg op die internasionale ekonomiese vryheidindeks van die Wall Street Journal en die Heretage Foundation. Die land se indeks staan nou op 61,8 punte, wat…

rolex replicas for sale