Bekende in Langkloof verdrink
Mnr. Frans Gerber (46) van Joubertina in die Langkloof het die afgelope naweek verdrink in Jeffreysbaai. Dit het gebeur nadat ‘n brander hom vermoedelik in die see getrek het, het…
Mnr. Frans Gerber (46) van Joubertina in die Langkloof het die afgelope naweek verdrink in Jeffreysbaai. Dit het gebeur nadat ‘n brander hom vermoedelik in die see getrek het, het…
Die onverwagse ervaring wat vir ’n oud-Bloemfonteinse ma en haar drie kinders ’n nagmerrie was het toe ’n avontuur geword wat min mense sal beleef. Mev. Suné Minnaar en haar…
’n Jong seun van 13 jaar het van sy aanneemouers in Italië “weggeloop” en 1,000 km met sy aanneem ouers se Mercedes-Benz na sy geboorteland, Pole, gery om sy suster…
Tydens die 101 jaar feesvieringe van die ANC wat in Durban plaasvind, het die land se president, mnr. Zuma weer beklemtoon dat dié Party daartoe verbind is om die nalatenskap…
’n Dom boef het sy naam met ’n plank geslaan toe hy ’n foto van homself deur middel van ’n gesteelde tablet-rekenaar op die eienares se Facebook-blad gepubliseer het. James…
Mnr. George Earle (52) se been is geamputeer nadat sy prokureur die Staat gedreig het met ernstige regsgevolge aangesien hy toe reeds weke gewag het dat dokters aandag moet gee…
Mnr. Kieran Harris (22) is ernstig gewond na die Life Flora kliniek geneem na ’n terroristebende hom op ’n hoewe in Elandsdrift oorval het en hom vier skote geskiet het….
Drie swart terroriste aanvallers wat mnr. Neels Janse van Rensburg (68) van Kragbron op 30 Desember glo by ’n vulstasie in die dorp koelbloedig doodgeskiet het ten aanskoue van sy…
Twee broers, Anton (27) en Leon Jonker (21) het vele dinge saam gedoen. Anton sou sy eerste vlieg geleentheid kry met ’n mikro vliegtuig. Die twee wou ’n bietjie avontuur…
’n Swartman het blykbaar die eienares van ’n vulstasie in Germiston se neus gebreek nadat sy hom gekonfronteer het omdat hy koeldrank¬pryse in haar winkel neerskryf sonder om vooraf goedkeuring…
‘n Swart amptenaar van Noord-Transvaal is in hegtenis geneem ná sy vervalste sertifikate gebruik het om ‘n pos by ‘n munisipaliteit te bekom. Die vrou is aangestel as ‘n senior…
Volgens ’n omvattende navorsingswerk wat gedoen is deur die “Fraser Instituut” in Kanada, tesame met “Liberales Instituut” van Duitsland is New-Seeland die wereld se nommer een land wat vryheid betref….
Bets Botha Vir eeue het die identiteit van ‘n jong, gryshaar man in ‘n 18de eeuse skildery, kenners aan die raai gehad. Maar die geheim is nou opgeklaar en die…
‘n Kunsuitstalling om die bewustheid van artritis onder kinders te verhoog, word van 2 – 8 Februarie in die Frank Joubert Kunssentrum, Vredenof, Keurboomstraat, Newlands gehou. Die kunstenaars wat aan…
Bets Botha Die grootste Wikingskip nog, ‘n 40 meter troepedraer gaan in die Britse Museum ten toon gestel word, 1000 jaar nadat dit Koning Kanut gehelp het om oseane van…
Bets Botha Die lees van die groot meesters se werke kan die moraal opstoot en is ‘n uitstekende terapie volgens ‘n nuwe studie van die brein. Navorsers verbonde aan die…
Soos gewoonlik is die Onderwys van ons kinders weer ‘n “speletjie” vir ‘n onbevoegde regering. Die uitmergelende hofsaak waaraan die “ Rivonia Primary” en hulle skool- en ouergemeenskap onderwerp word,…
11 Januarie 2013- ‘n Verwoede winter sneeu en ys-storm het veroorsaak dat die Trans Kanada hoofweg wat deur die binnelandse Kanadese prairies loop, gesluit moes word. In Calgary, Alberta was…
Moody’s en Standard & Poor’s het Suid-Afrika se kredietgradering verlede jaar afwaarts aangepas. Die derde kredietgraderingsagentskap, Fitch, het dit nou ook gedoen deur die land se buitelandse gradering te verlaag…
Die stadium is bereik waar aandag geskenk moet word aan die belangrikste komponent van die motor nl. die enjin. Dit word aanbeveel dat die enjin in sy geheel nagegaan word….
Hierdie is ’n aromatiese kruieplant. Kooigoed is ook bekend as die “liquorices plant. Oorspronklik van Suid-Afrika en ook bekend in Portugal en die VSA. Helichrysum petiolare is afgelei van Grieks,…
Nuutste kommentaar