ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: January 2013

Treinongeluk kos miljoene Rand

Ongeveer R22 miljoen se skade is aangerig met die treinongeluk in Kalafong en kraglyne is beskadig. Na raming is 300 mense, insluitende skoolkinders, beseer nadat ‘n trein van agter teen…

Boeremag 2 – vyfde persoon gearresteer

Nóg ‘n man, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, is in hegtenis geneem in verband met die beweerde komplot om terreur in die land aan te stig….

Boere-Afrikaner Volksraad verslag

Opdrag. Die Volksraad se opdrag is om dié deel van die Boere-Afrikanerdom wat sy vryheid begeer en die Volksraad as sy aangewese verteenwoordigende liggaam beskou, te verteenwoordig. Binne die bepalings…

Kommentaar oorbodig

Suid-Afrika het ’n paar jaar gelede drie uiters gesofistikeerde duikbote aangeskaf teen ’n astronomiese R8 biljoen van Duitsland. Dit het deel van die R70 biljoen wapentransaksie uitgemaak wat steeds ’n…

Malema bankrot?

Die SA Inkomstediens het ‘n hofaansoek ingehandig met die doel om Julius Malema bankrot te laat verklaar. Die Inkomstediens het blykbaar ’n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof ingehandig om die…

ANC lede veg teen mekaar

Boy Mamabolo, ‘n gewese vriend van die omstrede Julius Malema, is in hegtenis geneem vir bedrog, het die Valke gesê. Hy is Woensdag in hegtenis geneem, het ’n woordvoerder van…

Pa van tweeling doodgeskiet

Manfred Schmidt (42) van ’n kleinhoewe by Bredell, Kempton Park is doodgeskiet in sy slaapkamer gedurende die vroeë oggendure. Die terroriste het teen die muur geklouter en hom op die…

RSA se skole boer agteruit

Slegs 13,223 matrikulante wat in 2011 wiskunde geskryf het, kon meer as 70% behaal. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het gesê die deel kandidate wat wiskunde met tussen 70%…

ABSA al weer in die spervuur

Die nuwe speletjie van ABSA het hewige kritiek ontlok van talle Kerke in die land. ABSA het ’n “liegstorie” kompetisie aan die gang waar iemand R3,000-00 kan wen vir die…

Minimum lone gaan duisende werkloos laat

Soveel as 100,000 werkgeleenthede kan verlore gaan in die Wes-Kaap as die owerhede die minimumloon in landbou van R69 per dag tot R105 verhoog. Die vêrdere implikasie is dat daar…

CVO Brandwag Gholfdag

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die eerste jaarlikse Gholfdag ten bate van die CVO SKOOL BRANDWAG DATUM: 25 APRIL 2013 PLEK : KRUGERSDORP GHOLFBAAN (Nightingale Crescent, Rant-en-Dal, Krugersdorp) KOSTE:…

Terroriste is met uitwissingsveldtog besig

Mev. Annette Bazzard (67), moes toekyk hoe twee terroriste haar man in die bed doodsteek met messe waarna hulle haar getakel het en sy verskeie meswonde opgedoen het. Haar eggenoot,…

Twee terroriste sterf saam met slagoffer

Die sakeman van Bedfordview , Shaun Lipshitz (35) is dodelik gewond weens ’n terroriste aanval waartydens hy sy gesin teen inbrekers wou beskerm. Lipshitz is die eienaar van die IT-maatskappy…

Terroriste skiet twee boere

Mnr. Gert van Wyk (40), en sy plaasbestuurder, mnr. Edward Fouché (30), asook die voorman van die fabriek op die plaas, mnr. Gary Wallace, het gestaan en gesels in die…

Selbrandstofvoertuie kry hupstoot

Motorvoertuigvervaardigers het besluit om kragte saam te snoer om ‘n reeks bekostigbare selbrandstofvoertuie te verkoop vanaf 2017. Die motorvoertuie moet nul-besoedeling tenologie bevat. Die motorvervaardiger-alliansie bestaande uit Daimler-Benz, Nissan en…

Davos oorskadu wêreldnuus

Davos2013 is uiteindelik agter die rug. Die groot jaarlikse byeenkoms van die World Economic Forum (WEF). Dit is diè internasionale byeenkoms waar wêreldleiers, leiers van die grootste nywerhede, die media…

Koninklike konkel

Die nuutste groot swart gat wat in die Verenigde Koninkryke van Suid Afrika ontdek is, is die koninklikes. Snaaks hoe Pommieland se koninklikes nie kan waag om eers ‘n bietjie…

Geloof wat heilig maak

Want die ongelowige man is geheilig deur die vrou, en die ongelowige vrou is geheilig deur die man; want anders sou hulle kinders onrein wees, maar nou is hulle heilig….

Swart Ekonomiese Bemagtiging word strenger

Volgens Lionel October is sommige sektore in die ekonomie nie op aanvaarbare vlak van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie en gee geen gehoor aan wetgewing in die verband nie. Die…

Begrafnisreëlings van Paul Johannes Kruger jnr.

Datum: Vrydag, 1 Februarie Tyd: 11h00 Die diens sal gehou word in die Evangelies Gereformeerde Kerkgebou, Secunda; hoek van Limpopo- en Voortrekkerstrate. – gelei deur ds. Jurie Venter, leraar van…

RSA speel kersvader

Suid-Afrika het sowat R90 miljoen aan Mali geskenk om glo die geweld te bekamp. Dit is die uitspraak van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Minister van Verdediging. “Namens president Jacob Zuma, skenk die…

Terroriste skiet man in sy huis dood

‘n Man, wie se naam nog nie bekend gemaak kan word nie, is ten aanskoue van sy drie kinders in sy huis in Senderwood, Johannesburg, deur gewapende terroriste doodgeskiet. Die…

Die pot en die ketel op die Gupta ontbytstoof

Dit is ‘n wel bekende feit dat Zuma en die ANC groot somme geld van die skatryk Gupta familie ontvang. Die Guptas besit die rekenaar reus Sahara en ook die…

Terroriste maai onder blankes

Die plaasbestuurder van mnr. Gert van Wyk is dood in ’n terroriste aanval op sy plaas in die Bapsfontein gebied. Mnr. Van Wyks is ook swaar gewond en verkeer in…

Linkse Luke Watson vra nou verskoning

Luke Watson het aan die vooraand van die Super rugby seisoen blykbaar sy spyt uitgespreek oor sy neerhalende opmerking oor Afrikaners as “Dutchmen”. “Ek is baie jammer dat ek dit…

Wes-Kaap se brande wek kommer

Vanaf Boschenmeer, is hierdie foto geneem deur ‘n medewerker van Die Vryburger. Dit is een van die ergste brande wat die afgelope twee dekades in die Paarl omgewing gewoed het…

Paarlberg verswelg in vlamme

‘n Brand wat na bewering Sondagmiddag in die Franschoek-gebied ontstaan het, woed onbeheersd voort in die rigting van die Paarl. Volgens inwoners van die Paarl, brand die Paarlberg reeds van…

Hoeveel nog?

Dit raak al moeiliker om geduldig en kalm te bly. Januarie 2013 is soos elke ander maand, ingeklee met die wreedaardigste moorde denkbaar op volksgenote. Met die ter perse gaan…

Nuusflitse

• Noord-Korea het gister gesê hy sal voortgaan om vuurpyle te lanseer en ’n kernwapen toets uitvoer wat die VSA kan teiken. Só is die dreigemente teen ’n land wat…

Ek sien dit so.

Byt vas, Vryheid is in sig! As Neelsie hierdie woorde nie gereeld genoeg aan homself gesê het nie, was hy vandag ‘n ou man in ‘n jong lyf. Hoeveel kan…

Kolver-egpaar oorleef terroriste aanval

Elsa Kolver (55), klein van postuur, vertel van haar en haar man, Pieter (58), se nag van vrees toe twee terroriste hulle in hul huis buite Bloemfontein aangeval het. Elsa…

Woedende boere by hof in Parys

Meer as 300 woedende boere het buite Parys se hof byeen gekom oor die terroriste se moorde op die bejaarde egpaar Van Rooyen en het ook gereed gestaan om beswaar…

Marikana slagting: Nuwe feite

‘n Britse TV kanaal het blykbaar skokkende beeldmateriaal uitgesaai oor gebeure by Marikana. Die beeldmateriaal is deur middel van polisiebeamptes se selfoon opgeneem. Channel 4 News het glo selfoon-video’s wat…

Naamsverandering nodig van Muldersdrift na Moordenaarsdrift

In twee dae is twee moorde op onskuldige mense gepleeg deur terroriste. Beide moorde is in die Muldersdrift gebied gepleeg. Die jongste slagoffer van ’n terroriste aanval is mnr. Desmond…

SAPD weer in moeilikheid

‘n Johannesburgse prokureur, mnr. Martin Hood, sê hy gaan die polisie dagvaar nadat hy op aanklag van regsverydeling in hegtenis geneem is. “Die intimidasie het al te gereeld met te…

E-tol deel van ‘massiewe korrupsie’

Terry Crawford-Browne Alle Suid-Afrikaners moet die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse e-tolstelsel steun. Die e-tol is deel van massiewe korrupsie wat die oorlewing van grondwetlike demokrasie…

SteedsHervormers se BONDSVERKLARING

Die Vryburger publiseer hiermee ’n verklaring wat uitgereik is deur die beswaarde lidmate en gemeentes van die NH Kerk. Die volledige verklaring is soos volg: Saterdag 26 Januarie 2013 sal…

Verruil die aarde vir Mars

Aansoeke word nou ingewag van intelligente, gesonde mense wat deel uitmaak van ’n span wat op mars wil gaan woon. Die beplanning is dat vier ruimtevaarders gekeur sal word om…

Volksmoord duur voort

Die terroriste aanval op mnr. Pieter Kellerman (85) van Johannesburg is net nog ’n geval wat by die res van slagoffers getel word. Hy is in die vroeë oggendure oorval…

Al dra ’n aap ’n goue…

Die Smithsonian-dieretuin in Wa¬shington, VSA gebruik nou iPads om orangoetangs besig te hou. Dié ape raak glo vinnig verveeld en verval dan in depressie. Die probleem word nou voorkom met…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van: seldery?

Seldery werk uitstekend vir nek-, spier- en rugspasmas. Dit is ook ‘n goeie tonikum en stimulant en verlig winderigheid. Dit is baie ryk aan vitamien C, daarom is dit baie…

Rowers besteel casino

’n Onbekende aantal mense is beseer toe 25 gewapende boewe Maandagoggend op die Carnival City casino naby Johannesburg toegeslaan het. Volgens getuies het die rowers die casino omstreeks 02:30 bestorm…

Capitec se baas wil minimum lone beveg

’n Duur en uitgerekte regstryd oor loonooreenkomste word in die vooruitsig gestel wat deur welgesteldes begin gaan word in die hooggeregshof in Pietermaritzburg. Die hofgeding word ondersteun deur van die…

So gaan jou geld in bodemlose put

Suid-Afrika se “tien tradisionele konings” geniet ’n heerlike lewe met belastingbetalers se geld. Dié sogenaamde konings kry elk ’n salaris van R1 miljoen per jaar plus ’n klomp byvoordele. Belastingbetalers…

Jeugliga wil grondgryp verhaas

Die ANC se jeugliga het die regering versoek om grond “wat onwettig gedurende die apartheidsjare verkry is”, sonder enige vergoeding te onteien. Die waarnemende president, ene Ronald Lamola, het by…

Vrystaatse burgemeester rits rond

Mongi Ntwanambi , burgemeester van die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Suid-Vrystaat, het verlede jaar, bykans elke dag petrol van honderde rande in sy ampsmotor, ’n Mercedes E500, gegooi. Na raming het…

Eskom salarisse bekyk

Die statistieke toon dat ’n gemiddelde jaarlikse salaris vir werkers by die Kragreus teen 2017 sowat R820,000 kan wees. Dit sal Eskom se totale salarisrekening op meer as R36 miljard…

Motor Rubriek – Veteraan motors (Vervolg)

Die laaste rubriek in die reeks oor die herstel en restoureer van Veteraan motors is bereik. In hierdie rubriek gaan die elektriese stelsel van ’n motor onder die loep geneem…

TLU SA praat reguit

TLU SA het in een van sy onlangse Internasionale Bulletins ’n skerp aanval gedoen op die stakendes van die Wes-Kaap. TLU SA wys daarop dat dit nie die verantwoordelikheid van…

Weer ’n terroriste aanval by Muldersdrift

Die hoof van die SAPD in Sentraal Transvaal was besig om inwoners van Muldersdrift toe te spreek oor misdaad en geweld toe daar ’n entjie vêrder ’n moord gepleeg word….

rolex replicas for sale