Zimbabwe te bankrot vir verkiesing


Zimbabwe kan finansieel nie bekostig om volgende jaar ’n verkiesing te hou nie en versoek noudat die internasionale gemeenskappe hulle finansieel moet help.

Die grootste uitdaging is die finansiering van die referendum. Dit is so dat ons hulpbronne nie genoeg is nie,” het die land se Minister van Finansies gesê.

Nou maak hulle staat op die internasionale gemeenskap om te help.