Swarttaal verpligtend op skool


Teen 2014 sal leerlinge landwyd verplig word om ’n inheemse taal te leer.

Dit is besluit deur afgevaardigdes op die ANC se leierskonferensie.

Paul Mashatile, Minister van Kuns en Kultuur wat in die ANC-kommissie vir maatskaplike transformasie dien, het gesê inheemse tale sal op dié manier weer versterk word.