Amerikaners besit baie meer vuurwapens as Suid-Afrikaners, maar in Suid-Afrika is die moorde met wapens byna ses keer hoër.
Obama se nuwe rigting om vuurwapens strenger te beheer en die onlangse massamoord by ’n skool het die debat oor vuurwapenbeheer in die VSA laat verhewig.
Statistieke wat deur “The Guardian” bekom is oor die besit en gebruik van vuurwapens wêreldwyd wys dat die VSA die land is waar burgerlikes die meeste vuurwapens het. Daar is sowat 89 vuurwapens vir elke 100 mense. Dit is altesaam 270 miljoen wapens.
In Suid-Afrika is daar 13 vuurwapens vir elke 100 mense en altesame 6 miljoen wapens.
Te midde van die groot verskil tussen SA en die VSA, is Suid-Afrika se moord syfers vyf keer hoër. In die VSA is daar minder as 3 moorde met vuurwapens vir elke 100,000 mense. In SA is dit 17 per 100,000 mense.
Suid-Afrika is ook berig daarvoor dat dit die misdaad mekka van die wereld geword het.
Dis omdat daar in Suid-Afrika baie minder mense is wat kan terugveg dat die koers so hoog is. As n terroris weet die kans is uitstekend dat hy deur die publiek geskiet sal word as die Polisie nie teenwoordig is nie, sal hy twee keer dink voor hy skiet.
Die probleem is die wapens hier is in verkeerde hande. Boonop is die blankes van hulle wapens om hulself te verdedig ontneem of drakoniese wette ingestel om selfverdediging as misdaad te klasifiseer.
Hier is n advies vir die wat hulself met n vuurwapen verdedig het. Koop vir jouself n paar los BB speelgoed Pistole en as jy n Terroris dood geskiet het, plaas die speelding in sy hande en maak seker dat die vol van sy vinger afdrukke is en geen van jou eie vinger afdrukke op die bewysstuk is nie. n Terroris is enige Misdadiger, wit of SWART.