Sies Suid-Afrika !

Suid-Afrika is die vuilste land ter wereld.

’n Nie-regeringsorganisasie “Care2” het op sy webwerf berig dat Suid-Afrika in 2002 die Wêreldberaad vir Volhoubare Ontwikkeling aangebied het. Sedert dié beraad tien jaar gelede het die land nie ’n vinger verroer om weg te beweeg van die besoedeling nie. Steenkool is steeds die energiebron in gebruik.

Die organisasie sê hy het inligting gebruik wat in die Na¬tural Resources Defense Council (NRDC) ontleed is .

Suid-Afrika wek geen hernieubare energie op nie en 91% van die land se krag kom van steenkool.