Psssssst, gehoor wat sê die slimmes van: mielies?

Het jy al gewonder hoekom ons swart bure nie so baie nierkwale kry nie? Omdat hulle so baie mielies en mieliepap eet! Behalwe dat mielies baie heilsaam is en ‘n uitstekende bron van energie is, het dit ook genesende eienskappe vir die niere en nierpype.

Maar wees gewaarsku: as jou vel uitslaan, jy hoofpyne kry en jy moeg en tam voel, kan jy allergies wees vir mielies. So los dan maar daardie bordjie pap in die oggend en kyk of dit beter gaan.