Poets gebak

‘n Video van ‘n arend wat ‘n baba in ‘n park in Kanada gryp, was ‘n poets.

Die video is Woensdagaand oor die wêreld heen as die ware Jakob aanvaar toe dit op die internet versprei is.

Foto’s van die video is in koerante gepubliseer en op TV-programme gewys.