Padvaardigheid in Suid-Afrika

Hierdie foto is deur ’n leser van Volksblad geneem met die onderstaande berig

Ursula Mensing Peens van Westernaria het dié foto’s van ’n onpadwaardige voertuig geneem

Peens het gister die motor by ’n kafee langs die N12 op pad na Johannesburg afgeneem.

Peens sê haar man was in die kafee toe die motor in die parkeerterrein stilhou. “Snaaks, onwaar of onmoontlik, besluit self,” het sy aan Volksblad gesê.