Ondersteuning vir Motlanthe te skraal

Die ANC in Sentraal Transvaal het Kgalema Motlanthe benoem om die leier van die regerende party te wees.

Dumisa Ntuli, het gesê die provinsie het besluit om Motlanthe te ondersteun en nie die huidige president, Jacob Zuma nie.

Talle takke van oor die land, sowel as die omstrede jeugliga, het besluit om die adjunk-president te steun.

Die Adjunk President moes dalk nie sy nominasie aanvaar het nie want Zuma het reeds meer stemme as wat nodig is om ’n tweede termyn te geniet.

Zuma het sover die steun van 2 259 ANC-afgevaardigdes, ’n raps meer as die 2 250 wat hy nodig het. Hierteenoor het adj.pres. Kgalema Motlanthe slegs 482 benoemings vir president.

Die aanwys van Adjunk President is nou in die belangriker aspek na Motlanthe se swak ondersteuning teen Zuma.