’n Terugslag

Mnr. Etienne le Roux, ‘n lid van die Boere-Afrikanervolksraad wat op 24 September verlede jaar in ‘n volkseie verkiesing tot die Volksraad verkies is, het gistermiddag omstreeks 16h20 ‘n ernstige beroerte gehad het en is in Margate 911 hospitaal opgeneem, waar hy gestabiliseer is.

Hy is daarna na die Port Shepstone Provinsiaal oorgeplaas, waar hy tans behandel word. Sy kinders is by hom.

Dit nog nie moontlik om te sê of daar enige permanente letsels as gevolg van die toeval is nie.