Kabeldiewe vasgestrek

Twee swartes is in hegtenis geneem naby Hebron in Wes-Transvaal, nadat hulle in besit van gesteelde koper kabels betrap is.

Die waarde word op R500 000 beraam.

Die mans, onderskeidelik 29 en 37 jaar oud, is by die Phiring-seksie in Kgabalatsane vasgetrek.

Die polisie kon nie inligting oor ‘n volgende hofverskyning verskaf nie.