Europa se jongmense – ons kamerade

Tydens die besoek vroeer vanjaar van mnr. Henk van de Graaf aan Europa was daar genoeg mense om ondersteuning te bied.

Die foto is geneem van die demonstrasie teen volksmoord by die Internasionale Strafhof in Den Haag.

Intussen het die verkose Boere-Afrikaner Volksraad met ‘n proses begin om die vryheid van die volk na die internasionale arena te neem.

Dit is ‘n bewese feit dat derduisende jongmense in Europa met bewusmakings projekte besig is oor die volksmoord teen blankes in Suid-Afrika.