Die geweld wat in die mynwese geheers het is ‘n gevolg van apartheid. Dit sê die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American, Cynthia Carroll,
“Die geweld wat ons in die mynsektor het, het sy wortel in die nalatenskap van apartheid en die onderliggende sosiale probleme wat steeds met ons bly,” sê sy.
“Die vloek van werkloosheid beteken dat mynwerkers baie keer baie ander mense het wat ekonomies afhanklik is van hulle.”
Carroll het gesê die geskiedenis van die trekarbeid stelsel het familiebande vernietig en gemeenskappe ontwrig.
’n Woordvoerder van die Verkennersbeweging het daarop gewys dat die ontwrigting van gesinne weens trekarbeid minder erstig is as in ag geneem word dat die werkers instaat gestel is om hulle gesinne finansieel te onderhou.
Dit is vandag nie meer so nie, werkloosheid neem daagliks toe en dit is veel meer ontwrigtend as wat apartheid ooit kon doen, het hy gesê.
’n Bestuurslid van Oranje Sake Instituut het ook gereageer op die uitlatings van Carroll en gesê dit is vreemd dat die gewelddadigheid van vanjaar nou terug gevoer kan word na meer as twee dekades gelede se bestel.
Die ANC/SAKP moet eerder toesien dat hulle werksgeleenthede bied vir hulle mense, dan sal gewelddadige misdaad verminder en stakings dalk onnodig word, het hy gesê.
Ag, asb tog me Carroll, kom tog net by en kyk of jou twee liberale breinselle darem nog in ‘n baan kan beweeg. Die maatskappy waarvoor jy werk het dan sowaar trekarbeiders uit Swaziland en Mosambiek laat kom OMDAT HULLE GOEDKOPER WAS. Is dit nie snaaks nie, dat die Russe, wat nou vir meer as 20 jaar die kommunistiese juk afgesmyt het, net voortgaan om hulle land op te bou sonder dat hulle ooit die verlede blameer nie?
Die Dame moet slimmer uitsprake maak – sulke stellings dui op n diepgaande onkunde oor die werklikheid.
Enige rede wat aangevoer kan word as die wortel van ‘n probleem, of onvermoë, van die huidige bedeling is goed genoeg, solank dit tog net nie die waarheid is nie. Apartheid is al so voos geslaan as rede dat daar nie meer veel van die gewilde slaansak oorbly nie. Dit bly egter ‘n handige slaansak omdat dit so maklik by die massas ingang vind.
Die ongeluk is egter dat as ‘n mens nie tot die werklike kern van ‘n probleem deurdring (of wil deurdring nie) en dit regstel nie, dan verander niks nie. So word hulle probleme net meer en meer.
Die me Carrol is n aaklige mens. Uiterlik sowel as innerlik. Kyk na haar! Afskuwelike wese! Sy het gehoor van iets maar weet nie mooi wat aangaan nie. Sy het reeds In Alaska die trekpas gekry oor haar bestuursvernuf(seker ook apartheid!). Regdenkendes kan net hul koppe in ongeloof skud.
Goeiedag Boere,
Lank voor die woord ‘apartheid’ in politiek opgeneem was, het die Joodse Geldmag, en by name die Oppenheimers van Anglo-American faam, reeds met hul drakoniese praktyke die mynwese in Suid-Afrika misbruik om dié land se minerale rykdomme te steel. Eers het hulle ons Boere-voorouers wat na die Tweede Vryheidsoorlog nie op hul verwoeste plase meer ‘n bestaan kon maak nie, so in die goudmyne onderdruk dat hulle in 1922 Jan Smuts se weermag moes inroep om die blanke mynwerkerstaking met kanonne en vliegtuie te kom onderdruk.
Toe die arm-blanke Boere hulself later weer uit die myne kon uitwerk en kon ophef tot die eens trotse volk, toe moes die Jode ‘n ander plan maak. Hulle het swart trekarbeiders uit al die omringende state, maar veral uit Basoetoeland (later Lesothu) ingevoer om hul vuilwerk in die myne te doen.
Nee wat Missies Cynthia, die geweld wat ons, (nee julle) in die mynsektor het, het sy wortel in die nalatenskap van die Joodse geldgierigheid en die onderliggende sosiale probleme wat julle self daarmee in hierdie land veroorsaak het. Met apartheid het die huidige geweld net mooi niks te doen nie. Maar niemand is so doof vir die waarheid as die leuenaar self nie.
Boeregroete,
DuP
Ek verstaan nie. Behoort 11% aandeel in Lonmin myn nie aan die groot ANC held en sake-vernuftige ondernemer, mnr. Cyril Ramaphosa nie? Behoort die arbeid-makelaar onderneming wat die trekarbeiders aan Lonmin myn voorsien het, nie aan dieselfde mnr. Ramaphosa nie? Het dieselfde mnr. Ramaphosa se onderneming nie, volgens berigte, tot soveel as 50% van die trekarbeiders se salarisse ingepalm vir sy goedgunstigheid om aan hulle werk te voorsien nie? Het mnr. Ramaphosa nie deur trekarbeid aan die myn te voorsien, duisende plaaslike mense van ‘n werksgeleentheid ontneem nie?
Nou me. Carrol, kom verduidelik asb. vir my waar Apartheid in die prentjie kom!