VSA se vertroue in politici baie laag.

VSA burgery se vertroue in beroepsrigtings word in die onderstaande tabel beskikbaar gestel.

Die Vryburger maak verskoning vir die taalgebruik.

Dit is opvallend wie die minste vertroue inboesem.

In Suid-Afrika sal die tabel aansienlik anders lyk aangesien vertroue in verpleeg personeel nie meer hoog aangeslaan word nie.