ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 24, 2012

Heilbron word verbrand

In Heilbron word die inwoners en polisie die afgelope ses maande geteister deur ’n brandstigter wat maar net nie betrap word nie. Die jongste voorval is in die oggendure beleef…

Mandela beeld – bom dreigement

Op Naval Hill, in die Rosestad staan die agt meter hoë standbeeld van Mandela. Die terrein is Saterdag enkele ure vir die publiek gesluit nadat ’n dreigoproep deur die polisie…

Boewe skiet om dood te skiet

’n Man wat tydens ’n rooftog deur die kop geskiet is, het gister self vertel hoe hy dit oorleef het. Dis ’n wonderwerk en die slagoffer sê hy het ’n…

Herdenking van Christus se geboorte

Vrede op aarde ….. dit is die bekende woorde wat elke Christen ken. Dit is nie die wêreldse vrede nie, maar die één Vrede wat saam met die Liefdesgebod ons…

TB toetse vereis deur Brittanje

Suid-Afrikaners sal van 2013 vir TB toetse moet gaan indien hulle na Brittanje gaan vir langer as ses maande. Die reël geld ook voortaan vir inwoners van Lesotho en Swaziland….

FVP vra dat Interpol help met ondersoek

In ’n verklaring wat deur die Federale Volksparty uitgereik is, word versoek dat ’n onafhanklike ondersoek deur Interpol gedoen word aangesien die indruk gelaat is dat die Staat betrokke is…

Zimbabwe te bankrot vir verkiesing

Zimbabwe kan finansieel nie bekostig om volgende jaar ’n verkiesing te hou nie en versoek noudat die internasionale gemeenskappe hulle finansieel moet help. Die grootste uitdaging is die finansiering van…

Nederlanders wil nie volksmoord aanvaar nie

Die Laerhuis van die Nederlandse Parlement het ’n mosie wat plaasmoorde afkeur, verwerp. Die mosie is voorgestel deur Raymond de Roon, lid van die regse Partij voor de Vrijheid (PVV),…

Motor rubriek – Veteraan motors – (vervolg)

Belangrike onderdele van die ewenaar van ’n agterwiel aangedrewe motor is die olieseëls. Daar is ’n olieseël aan die wielkant van elke sy-as. Dit word binne-in die ewenaar omhulsel gepas…

FVP bekommerd oor inhegtenisneming sonder afdoende bewyse

Die sekretaris van dié Party het in ’n persverklaring gemeld dat daar klaarblyklik nie voldoende bewyse bestaan om die twee geskorste lede in hegtenis te neem nie. Die verklaring word…

Graad 3 leerling ’n “Ystervrou”

Die jong Tasha Cronje word genoem die ystervrou van Kilimandjaro. Dit is hoe die Swahili-berggidse dié 10-jarige meisie van Bloemfontein noem wat die jongste meisie is wat dié berg se…

Selfoon verklap vier “regses” se planne

Die sogenaamde regse samesweerders wat in hegtenis geneem is en van terrorisme en hoogverraad aangekla word, het in selfoon-teksboodskappe gespog oor hulle wapentuig. Hulle het volgens die boodskappe reeds 54…

Swarttaal verpligtend op skool

Teen 2014 sal leerlinge landwyd verplig word om ’n inheemse taal te leer. Dit is besluit deur afgevaardigdes op die ANC se leierskonferensie. Paul Mashatile, Minister van Kuns en Kultuur…

Negejarige Kirstein is toppresteerder

Ethan Kirstein verstom almal oor hoe vinnig en akkuraat hy die somme van die graad 7 leerlinge doen al is hy in graad 3. Ethan, het vanjaar graad 3 aan…

Sunette aangekla by Menseregte Kommissie

Die uitgesproke Sunette Bridges het aan die Menseregtekommissie erken dat sy FW de Klerk “ ’n vark” genoem het. Sy het ook erken dat sy gesê het sy weier om…

Vir die Feesseisoen: Krismisrose

Krismisrose (Hydrangea) is so lonend en gewild en boonop blom hulle gedurende die feestyd. Daar is alreeds sowat 70 tot 75 verskillende spesies en hul is oorspronklik van Suid- en…

Swanemeer

Ballet en film het gewoonlik niks in gemeen nie. Twee van die topkunstenaars in hulle onderskeie velde het egter nou kragte saamgesnoer om ‘n 3D-weergawe van “Die Swanemeer” die lig…

Tenoor Le Roux maak opgang

Die 29-jarige Suid-Afrikaanse tenoor,Jacques le Roux, tans verbonde aan die Linzoperahuis in Oostenryk tree op 26 Desember op tydens die bel canto-gala ter geleentheid van die amptelike opening van die…

rolex replicas for sale