ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: December 19, 2012

Griekeland se gradering verbeter

Griekeland se kredietgradering is deur Standard & Poor’s (S&P) opwaarts aangepas na B-. Dit is goeie nuus vir die Europese Unie se ekonomie, aangesien Griekeland die afgelope maande ‘n remmende…

Twee senior lede van die FVP geskors

In ’n persverklaring maak die Uitvoerende Partyraad van die Federale Vryheidsparty bekend dat twee van sy lede geskors is. Die twee lede, die President Hein Boonzaaier en Operasionele Bestuurder Johan…

Vervolgingsgesag ondersoek Winnie Mandela optrede

Die Nasionale vervolgingsgesag het ‘n ondersoek begin nadat twee mans spoorloos verdwyn het. Na bewering is die twee mans laas gesien in teenwoordigheid van Winnie Mandela. Die Nasionale Vervolgingsgesag se…

Suid-Afrika – min wapens, baie moorde

Amerikaners besit baie meer vuurwapens as Suid-Afrikaners, maar in Suid-Afrika is die moorde met wapens byna ses keer hoër. Obama se nuwe rigting om vuurwapens strenger te beheer en die…

Padsterftes skiet die hoogte in

Byna 700 mense is sedert die begin van die maand in motorongelukke dood. Die Padverkeerbestuurskorporasie se verslag wat uitgereik is, is daar sedert 1 Desember 676 mense in 564 motorongelukke…

Nuusflitse

• Neem kennis dat, alhoewel Oranjekas se kantore sluit vanaf 18 Desember 2012 tot 2 Januarie 2013, u nog steeds soos gewoonlik telefonies met u banksake kan voortgaan deur die…

Nog ’n operasie vir klein Pippie

“Ek is nou banger as ooit voor enige van die vorige operasies,” sê klein Pippie se ma, mev. Anice Kruger. Pippie het nog ’n operasie in die Garden City-hospitaal ondergaan…

Leraar se vrou blind na terroriste aanval

Mev. Dorothea Brits van Harrismith is vroeër vanjaar saam met haar man en skoonseun met ’n byl aangeval. Sy is nog in die hospitaal en het haar sig verloor. Die…

Boeremag-2 wou ANC leiers uitwis

Die vier blankes wat in hegtenis geneem is wou klaarblyklik die eetlokaal by die ANC-konferensie in Bloemfontein met mortiere opblaas. Die operasie het bekend gestaan as “Die Slag van Mangaung”…

Uiteindelik sy name gekry!

Kort voor Kersfees het Abraham Jacobus Smith sy eie name gekry. Die Departement van Binnelandse sake het klein Jaco Smith se geboorte nou ná drie maande erken. Die gelukkige dag…

Sies Suid-Afrika !

Suid-Afrika is die vuilste land ter wereld. ’n Nie-regeringsorganisasie “Care2” het op sy webwerf berig dat Suid-Afrika in 2002 die Wêreldberaad vir Volhoubare Ontwikkeling aangebied het. Sedert dié beraad tien…

Uit die Woord – Luk 2:12

“En dit is vir julle die teken: julle sal ‘n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die krip lê.” -Luk 2:12 Die Jode het hul Messias…

Voertsek!

Die konvooi van twaalf stuks bloulig-BMW’s wat Zastronstraat in Bloemfontein tydens die Malgang konferensie geterroriseer het, is nogal simbolies van Zuma se stoomrolleraksie op pad na nog ’n termyn as…