Jacob en Cyril wen oortuigend
Jacob Zuma is by die ANC konferensie met ‘n oorweldigende meerderheid herverkies as leier. Hy het 2 983 stemme gekry teen Motlanthe se skrale 991 stemme. Cyril Ramaphosa is die…
Jacob Zuma is by die ANC konferensie met ‘n oorweldigende meerderheid herverkies as leier. Hy het 2 983 stemme gekry teen Motlanthe se skrale 991 stemme. Cyril Ramaphosa is die…
“Die wêreld se tegnologies-meesgevorderde private vliegtuig.” Dit is die mening van kenners – dit is die Volta Volaré GT4. Alhoewel hierdie aanspraak na grootpraat klink, is die vervaardigers van hierdie…
Die ANC-regime se mininister van Kommunikasie, Dina Pule, het voorgestelde wetgewing gepubliseer wat Icasa se onafhanklikheid sal inkort. Die voorgestelde wysigings sluit in dat ‘n klagte- en voldoeningskommissie aangestel word…
David Hamman van die Noordwes-Universiteit in Wes-Transvaal het bevind die organe van beeste in die Wonderfonteinspruit omgewing is met uraan en kobalt besmet. Hy skryf in die studie wat hy…
Het jy al gewonder hoekom ons swart bure nie so baie nierkwale kry nie? Omdat hulle so baie mielies en mieliepap eet! Behalwe dat mielies baie heilsaam is en ‘n…
Die ANC-regime se minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies is van mening dat diegene wat dink dat arbeidswetaanpassings Suid-Afrika meer kompiterend sal maak met “pie in the sky” denke…
Charl Schwartzel is vuurwarm hierdie Desember. Nadat hy verlede week die baan verpletter het in Thailand, het hy dieselfde vermag in die Alfred Dunhill kampioenskapstoernooi by Leopard Creek. Hy het…
Dit was ’n baasspelerige-konvooi van BMW-motors wat Zastronstraat in Bloemfontein oorheers het toe die twaalf stuks voertuie alles en almal uit die straat verwilder het. Een koerant het dit beskryf…
In die grootste deel van Suid-Afrika is geen verkeersbeampte aan diens vanaf 10.00 nm tot 6.00 vm die volgende oggend nie. Volgens die Padverkeer Bestuurskorporasie is dit juis gedurende die…
Troeteldiere het skielik begin verdwyn in die Bird’s Hill gebied, net buitekant Winnipeg, hoofstad van die provinsie Manitoba. Troeteldier eienaars het die hulp van die Kanadese natuurbewaring ingeroep toe hulle…
Verkeerde berigte is ’n kenmerk van die inhegtenisneming van sogenaamde regses wat ook aangekla gaan word vir hoogverraad ’n Polisie woordvoerder het aanvanklik gesê dat sewe mans in hegtenis geneem…
Hoofregter Mogoeng moes ’n “uiters dringende aansoek” hanteer in die Konstituele Hof omdat die einde van die wereld aangebreek het. Robert Swfatsa (38) van Soweto het sy hofaansoek as dringend…
Dis mos ’n uitdrukking wat ons nogal dikwels hoor, veral wanneer daar so ’n klein foutjie ingesluip het in ons doen en late! Wel hier is hy en wat ’n…
Elmarie Smit sal waarskynlik haar lewe lank met ’n koeël in haar bobeen leef. Sy het haar dogter se huis opgepas in Muldersdrift. Terroriste het verlede Vrydagaand die aanval gedoen…
Die mense wat belasting betaal en werklik tot die staat se koffers bydra, ontvang nie naastenby soveel voordele soos diegene wat geen belasting betaal nie. Vir elke Rand wat iemand…
Nuutste kommentaar