Boeremag No.2 aan die gang?
’n Weermag kolonel wat weens sy betrokkenheid by die Boeremag uit die weermag ontslaan is, se huis is in ongewone omstandighede vol vreemde woorde en simbole gespuitverf. Klaarblyklik het twee…
’n Weermag kolonel wat weens sy betrokkenheid by die Boeremag uit die weermag ontslaan is, se huis is in ongewone omstandighede vol vreemde woorde en simbole gespuitverf. Klaarblyklik het twee…
Pres. Zuma het sy voet neergesit oor onderwyser aangeleenthede. Hy was redelik ferm oor die feit dat onderwysers na sy mening minder as sewe uur per dag skoolhou en sterk…
Die Geloftedag verrigtinge te Groblersdal het op die 15 Desember ’n aanvang geneem. Dit is begin met ’n Bring en Braai en daarna ’n filmvertoning oor die Slag van Bloedrivier….
Die polisie het sewe vermeende regsgesinde blankes in hegtenis geneem wat klaarblyklik ’n tent op die ANC se nasionale konferensie, met plofstof wou opblaas. Die sewe verdagtes, waarvan minstens twee…
Jare gelede (1993) het Nelson Mandela iets kwyt geraak waarvan die implikasies waarskynlik nie deur hom behoorlik deurdink of verreken is nie. Hy het in sy boodskap aan Cosatu onder…
Die jaar lê op sy rug. Soos ‘n oogwink het hy opgekom, geblom, en eindelik doodgegaan. Hierdie jaar sal in die annale van ons vryheidstryd onthou word vir ‘n paar…
Die herstel en restourasiewerk aan die voertuig se bak is afgehandel en daar is nog slegs drie items waaraan aandag verleen moet word. Dit is die enjin, ratkas, ewenaar en…
Die onlangs gestigte politieke party, die Federale Vryheidsparty het in ’n mediaverklaring erken dat twee lede van sy Uitvoerende Partyraad aangekla word vir hoogverraad. Die president en ‘n lid van…
Swak gekwalifiseerde parlementslede wat astronomiese salarisse ontvang, het ingeskryf vir ’n erkende graadkursus by Unisa. Navrae het aan die lig gebring dat 275 parlementslede vanjaar vir Unisa se kursus in…
Een van Port Elizabeth se welvarende sakemanne het ernstige beserings opgedoen nadat hy met sy splinternuwe Ferrari van byna R4 miljoen van agter teen ’n vragmotor gebots het. Fabian Robert,…
“Bid vir liewe Jesus, en bly in die kamer.” Dit was die woorde van mnr. Roelie van Heerden (61) aan sy drie kleinkinders met die aanval deur ses terroriste op…
Gedurende die afgelope twee maande het die Nasionale Uitsaaier die uitsendings belet van ’n advertensie wat op Jacob Zuma se groot gesin reflekteer. Daarop het gevolg die beletsel op ’n…
Die VSA is van plan om meer as 400 soldate en twee missiel-onderskeppers na Turkye te stuur. Dit word gedoen as gevolg van die Siriese aanvalle in die grensgebied. Die…
Die grondwethof het beslis dat die Vrystaatse provinsiale verkiesings konferensie van die ANC ongeldig is. Dit beteken dat die Vrystaat nie stemreg het tydens die konferensie nie. Ses lede van…
’n Paar minute nadat hy vir sy geliefde ouma gepluk het en dit nogal in ’n bottel gedruk en aan haar gegee het, is Gerrie Kruger (5) van Badplaas dood…
Die Wereld Natuurfonds meen dat onwettige handel in wild sowat $20 miljard (R175 miljard) per jaar beloop. Dit is die vierde grootste onwettige bedryf in die wêreld. Dwelms is heel…
Pres. Jacob Zuma het gesê die naamsverandering van die JBM Hertzog-lughawe is nog ‘n stap in die rigting van nasiebou wat ‘n gedeelde erfenis en toekoms reflekteer. Zuma het verlede…
Die maatskappy Foodcorp is ‘n boete van R88,5 miljoen opgelê. Dit volg op bevindinge van die Mededingingskommissie Die Mededingingskommissie het blykbaar ‘n skikking bereik met Foodcorp in twee verskillende kartelsake….
In 2013 herdenk ons volk die Groot Trek van 175 jaar gelede. Die vasberadenheid en veral die geloofsvertoue van die Voortrekkers is vir ons opgeteken in Retief se manifes se…
Nuutste kommentaar