Washington – Vuurwapenbeheerwet (Reuters)
Die Verenigde State van Amerika het bekend gemaak dat die beleid m.b.t. die eienaarskap van vuurwapens, omgeswaai gaan word. Die vorige President, George W. Bush, was van mening dat nasionale…
Die Verenigde State van Amerika het bekend gemaak dat die beleid m.b.t. die eienaarskap van vuurwapens, omgeswaai gaan word. Die vorige President, George W. Bush, was van mening dat nasionale…
Die wereldbekende Deense tennisspeler, Caroline Wozniacki (22) is onlangs van rassisme beskuldig. Dit het gebeur nadat sy handdoeke voor in haar bloes en agter in die romp gedruk het en…
Alhoewel die hoë werkloosheidsyfer verskil tussen verskillende lande het almal dieselfde probleem deurdat werkloosheid aan die toeneem is. Die volgende werkloosheidsyfers gee ‘n aanduiding van hoe dit in die wêreld…
Die afgelope stakings en daaropvolgende skade en produksieverlies het tot gevolg gehad dat Lonmin sy kapitaalbasis moes aanvul met ‘n spesiale aandele uitgifte. Die aandeelhouers het die besluit goedgekeur en…
Die inflasiekoers (VPI) vir November staan op 0,2% gemeet op ‘n maand-tot-maand basis wat ‘n afname is teenoor die vergelykbare syfer in Oktober van 0,6%. Op ‘n jaar-tot-jaar basis is…
Apple, wêreld bekend vir sy rekenaars en selfone, beplan om binnekort sy eerste TV-toestelle bekend te stel. Daar is reeds ‘n paar jaar gelede begin met die toesing van die…
’n Terroriste aanval met die klaarblyklike bedoeling om te moor het misluk weens die vinnige optrede van helpers. Mev. Elisabeth Lichthelm is deur vyf terroriste aangeval op haar plaas in…
TLU SA wil hom aansluit by kerk- en bankleiers wat die ANC waarsku oor radikale beleidveranderings by sy komende konferensie. “Waarskuwings in dié verband is nie kwaadwillig, soos die ANC…
Die Hooggeregshof het parool aan ‘n veroordeelde moordenaar toegestaan. Dit gebeur nadat die Departement van Korrektiewe Dienste sowat vier maande gelede besluiteloos was of hy vrygelaat kan word of nie….
Suid-Afrikaanse leerlinge is steeds onder aan die lys in terme van wiskunde- en wetenskapgeletterdheid asook leesvermoë. Beide die Trends in International Mathematics and Science Study, en die Progress in International…
Die oorstromende Amanzimtoti-rivier is glo die oorsaak dat ‘n trein Dinsdagoggend in die riverbedding ingerol het. Die vloedwater van hierdie rivier naby Durban het glo grond onder die spoorlyn weggespoel…
Die Groot-Hartsrivier buite Lichtenburg bevat ‘n verskriklike hoë vlak van E.coli glo omdat rou riool in die rivier inloop. E.coli is ‘n bakterie wat slegs in die dermkanaal van warmbloedige…
Nuutste kommentaar