Psssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: komkommer?
Komkommer het net voordele! Kom ons kyk waarvoor help dit alles: • Komkommer is ryk aan vitamien C en kan uitwendig sowel as inwendig as’n liggaamsreiniger gebruik word; • Dis…
Komkommer het net voordele! Kom ons kyk waarvoor help dit alles: • Komkommer is ryk aan vitamien C en kan uitwendig sowel as inwendig as’n liggaamsreiniger gebruik word; • Dis…
Die verkeerdsdepartement wil blykbaar in hierdie feesseisoen fokus op uitputting. Dit laat my in die eerste plek wonder oor hoe die departement so besluit maak. Ek sien al hoe ses…
Eer God met jou geloftes! “Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste; en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en…
Hierdie struik met die pragtige blomme, in soveel kleure beskikbaar, is die nasionale blom van Maleisië. Die Hibiskus kom oorspronklik van Oos Asië maar is reeds baie gewilde struike in…
Met die gereelde ontvangs van bemoedigende briewe en boodskappe wat deur lesers tot die redaksie van Die Vryburger gerig word, kan ons nie anders as om te weet dat hierdie…
’n Bankbestuurder is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis weens vervalsing en geldwassery ten bedrae van bykans R3 miljoen. Ene Edgar Dexter (28) van Kroonstad is in Bloemfontein se streekhof gevonnis….
Hierdie foto is deur ’n leser van Volksblad geneem met die onderstaande berig Ursula Mensing Peens van Westernaria het dié foto’s van ’n onpadwaardige voertuig geneem Peens het gister die…
Die duiwel is behoorlik los in die Nieu-Seeland se krieket span. Hulle het op die vooraand van hulle toer na Suid-Afrika, hulle kaptein, Ross Taylor, van sy kapteinskap onthef. Toegegee,…
Die SA Weermag mag nie 600 soldate afdank nie. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Unie het met ’n hofbevel gekeer dat 600 soldate afgedank word. Die bevel belet die SA Weermag…
Die polisie is skynbaar te sleg om hulle vuurwapens op te pas, het ’n afgetrede senior polisiebeampte gesê. ’n Dokument van die Departement van Polisie is aan parlementslede beskikbaar gestel…
Twee nuwe komete wat ons planeet vinnig nader is ontdek. Volgens astronome het die een die moontlikheid om so helder te wees dat dit bedags gesien kan word, terwyl die…
Ek sien dit so! Maar wat is dit wat ek sien? En hoe sien ek dit? Sien ander dit ook? Wel, wat ek sien is ‘n land waarin ons mense…
Ten spyte van ‘n vyfjaar restorasieprogram wat die Switsers 30 miljoen francs gekos het, kla die publiek dat dit sitplekke van die operahuis in Lausanne nie sitvlak-vriendelik is nie. Die…
Die burgemeester van Maribor, Franc Kangler, het onder druk van die protesterende massa geswig en sy bedanking aangekondig. Kangler het nie sonder ‘n woordegeveg toegegee nie. “Ek hoop dat diegene…
Hierdie vrug is regtig onbekend, maar dit is blykbaar heerlik. Dit word ook die kiwano spanspek genoem of die African horned melon. Hy is bekend in Suid en Sentraal Afrika….
In die munisipale tussenverkiesing van Nkandla, meer bekend as Zumaville, het die IVP ’n wyk by die ANC afgeneem. Indien die tussenverkiesing as ’n lakmoestoets vir die leierskap van pres….
Nuutste kommentaar