November is nóg ’n moordmaand

November is weer ’n maand van moord en doodslag, sê die bestuur van Projek 2010, wat alle voorvalle van die volksmoord op die Boerevolk aanteken.

Tot op 7 November 2012 is daar reeds vyf volksgenote om die lewe gebring.

Hiervan is twee dames en drie mans wat weer, soos alle ander gevalle, op barbaarse wyse vermoor is.

Volksgenote kan die besonderhede op die webblad van Projek 2010 nagaan by www.projek2010.co.za.