Boere-Afrikanervryheidseis

U het die Volksraad se vryheidseis elektronies onderteken.

Om u mandaat aan die Volksraad te gee, moet u registreer op die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) se kieserslys.

Indien u nog nie het nie, besoek gerus die VVK se webblad deur hier te klik om die vorm(s) af te laai en die kontakbesonderhede van u naaste registrasie-beampte in die hande te kry.

Indien u onseker is of u naam wel op die kieserslys verskyn, sms “VVK” en u ID-nommer na 35180.

Kontakbesonderhede van die VVK:
Tel.: 012 803 0712
Faks: 012 803 4527
Vonkpos: [email protected]
Webwerf: www.vvk.co.za