Boere-Afrikaner se eis

‘n Maatskappy het aangebied om t-hemde te maak vir die optog van 30 November 2012. Die t-hemde word gemaak met die bewoording “Ons eis vryheid!” op en kan direk by hulle bestel word. Agter op die hemp is ‘n vierkleur. Die koste beloop R129,00 per hemp. Bestellings kan geplaas word by Marlize op 0169312248.

Ons hoop om almal daar te sien in oranje t-hemde!

Onthou om vir u vriende en familie te vertel van die optog!

Bevestig waar moontlik jou teenwoordigheid; en rig moontlike navrae aan:
[email protected] of skakel 084 870 8805 of kontak die VVK kantoor by 012 803 0712