Barbaar gevang voor verkragting

’n Bejaarde dame van Boshoff in die Vrystaat is net betyds uit die kloue van haar moontlike verkragter gered toe bure haar alarm gehoor het en onraad gemerk het.

’n Polisiewoordvoerder, sê die 22-jarige swartman is in die huis deur die polisie in hegtenis geneem. Hy het die dame reeds na die hoofslaapkamer gesleep en haar klere verwyder toe sy deur haar bure en kort daarna ook die polisie te hulp gesnel is.

’n Woordvoerder van die Verkennersbeweging het gesê dat die verkragting en moorde op volksgenote sal toeneem gedurende die volgende maand en dat mense baie versigtig moet wees.

“Maak seker dat deure en vensters behoorlik gegrendel is”, het hy gesê.