ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 13, 2012

Uit die Woord

“Naak het ek uit my moeder se skoot gekom en naak sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee, en die Here het geneem: die Naam van die Here sy…

Swak rand

Die vraag wat by my opkom terwyl ek die ander dag my neus blaas in die splinternuwe R20 noot wat ek toe pas by die horisontaal- oordrewe Spar tilwerkster gekry…

Bobbejane dalk so beheer

Verfbal-gewere sal dalk gebruik word om bobbejane uit die stedelike gebiede in die Wes-Kaap te hou. Dít is deel van die maatreëls wat voorgestel is om die uiters lastige diere…

Kunswerke terug gekry

Vier skilderye wat uit die Pretoria-kunsmuseum se permanente versameling gesteel is, is in Port Elizabeth opgespoor. Die skilderye is blykbaar onder ‘n bankie naby die Muur van Herinnering van die…

Landbou staking kring vêrder uit

Minister Tina Joemat-Pettersson, het ‘n besoek aan De Doorns gebring vir samesprekings tussen boere en stakende plaaswerkers. Die staking het nou uitgebrei na Ceres en Touwsrivier. Die werkers het hul…

Mediese krisis kan rampspoedig wees

Suid-Afrika, en ook die hele wêreld is op die rand van ’n ernstige ramp as gevolg die “oor voorskryf” van antibiotika. Dit is die bevinding van dr. Adrian Brink, ’n…

Chaos by myne duur voort

Chaos het uitgebreek by die Bokoni-platinummyn naby Burgersfort in Noord-Transvaal. Kol. Ronel Otto, sê dat afgedankte mynwerkers paaie met buitebande versper, klippe gooi en ook ‘n motor aan die brand…

Hospitaal word gedagvaar

Mev. Maria Roelofse (92) van Villieria, Pretoria, eis R1 miljoen van vyf verweerders weens ’n beweerde voorval in die Netcare Pretoria One se Moot-hospitaal in Rietfontein. Blykbaar spruit die eis…

Mynstakings – nog een dood.

Die lyk van ‘n mynwerker is in ‘n veld by Anglo American Platinum (Amplats) se Amandelbult-myn gevind. Dit het blykbaar plaasgevind toe mynwerkers deur ander aangeval is. “Hulle is ná…

BRIEF AAN Radio Pretoria

Geagte Bestuur, Dankie vir die dokumentasie. U word vriendelik versoek om kennis te neem van die volgende: 1. Hiermee bied ek amptelik my verskoning aan deurdat ek nie die ALGEMENE…

Die armste president in die wêreld, Jose Mujica

Die president van Uruguay, José Mujica, het ‘n unieke bynaam, veral vir ‘n president: “el presidente mas pobre” (vertaling: “armste president”). Die 77-jarige president het onlangs aan die Spaanse koerant…

Antieke skatte in Bulgarye opgediep

Antieke skatte uit die tyd van Alexander die Grote is in grafte in Bulgarye opgediep. Wetenskaplikes glo dat dié skatte met die Masedoniese koning verband kan hê. Die ontdekking in…

Nuusflitse

• Lande wat aan die internasionale polisie-agentskap Interpol behoort, het Donderdag in Rome vir Me. Mireille Ballestrazzi van Frankryk gestem om die agentskap vir die volgende vier jaar te lei….

Besondere dag in Kanada

Remembrance Day, ook bekend as Papapwer Dag of Armistice Day is ‘n herdenkings dag ingestel op die 11de November 1918 in die Statebond lande na die einde van die Eerste…

de Doorns

Almal, Ai ek wil sommer net sê julle moet nie dink dis plaaswerkers wat vir die opstande in de Doorns verantwoordelik is nie – soos in die koerante en TV…

Ek sien dit so!

Na afloop van die aksie genaamd “Projek 4020” waarin ‘n jong besorgde boer, Johann van der Merwe, vanaf 1 November om 12h00 in ‘n doodskis gelê het vir 72 uur…

Hongersnood?

Die afgelope weke het lesers kennis geneem van die baie stakings wat gepaard gaan met geweld. Plase is geruïneer, winkels gestroop van voorraad, gevaarlike dreigemente word gerig aan landbouers en…

Kimberley was tot stilstand gedwing

Groot dele van Kimberley was letterlik dae lank sonder water nadat ’n waterpyp gebars het. Die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel het gesê die munisipaliteit moet nou sy trots in sy…

Sexkwale raak ook bekommerd

Dit pla glo vir Tokyo Sexwale, Minister van Behuising dat daar reeds teen Augustus reeds meer as 12000 protesaksies oor dienslewering in Suid-Afrika was. In 2011 was daar 11000 protesaksies….

Lewe in die ruimte?

Europese sterrekundiges beweer hulle het nog ’n aarde ontdek waar daar aanduidings is van moontlike lewe. Volgens berigte het drs. Mikko Tuomi van die Universiteit van Hertfordshire in Brittanje en…

rolex replicas for sale