ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 8, 2012

MAJUBA-BOEREVOLKTRUST

Ons neem graag die vrymoedigheid om aan u hierdie skrywe ten aansien van die Majuba Berg- en Gedenkterrein te rig. Hierdie alombekende veldslag waar Boer en Brit die laaste veldslag…

Nóg renosterkarkasse gevind

Twee renosterkarkasse is by die Mafikeng-wildplaas in Wes-Transvaal gevind. Beamptes sê dat die karkasse enkele meters vanaf die hoofweg opgespoor is. Volgens beamptes was dit ‘n renosterkoei en haar kalf…

Miltsiekte in Kruger Wildtuin maai onder wild

‘n Ernstige uitbraak van miltsiekte het byna 50% van die skaars bastergemsbok bevolking in die Kruger Nasionale Park uitgewis. Talle seekoeie het ook al as gevolg van hierdie hoogs aansteeklike…

Eerste oogopslag: Die wêreld se skaarsste dolfyn

Wetenskaplikes het nooit besef dat twee dolfyne wat in 2010 aan die Nieu-Seelandse kus gestrand het, van die skaars Mesoplodon traversii -spesie was nie. Hierdie spesie is so skaars dat…

Die ANC verwerp minderheidsregte

Die ANC het bekend gemaak dat minderheidsregte nie deel van hulle beleid is nie. Die uitgangspunt is dat alle mense in Suid-Afrika deur die land se grondwet beskerm word. Hierdie…

Kaartjies nog beskikbaar vir ruimtereise

Die bekende biljoener van die Virgin Atlantic lugdiens, Richard Branson, is nog volstoom besig met sy voornemende ruimte lugdiens, bekend as Virgin Galactic. Die eerste fase van die ontwikkeling en…

IMF maan S.A. om vertroue te herstel

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het die ANC-regime, tydens ‘n vergadering met die Parlement se staande komitee vir finansies, geadiviseer dat daar groter erns moet wees om vertroue in die…

AAS afdreiging

Die ANC-regime se minister van energie, Dipuo Peters, en haar direkteur generaal, Neliswe Magubane, het maatskappye wat staatskontrakte verkry het vir hernubare energie, gedreig dat hulle oor die komende jare…

Boere-Afrikanervryheidseis

U het die Volksraad se vryheidseis elektronies onderteken. Om u mandaat aan die Volksraad te gee, moet u registreer op die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) se kieserslys. Indien u nog…

TLU SA gesels met die Media

Tydens ’n gesellige byeenkoms wat TLU SA jaarliks reël met verteenwoordigers van die media, is daar nie net dank oorgedra aan die verskillende verteenwoordigers nie. Elke verteenwoordiger is ook verras…

Kommissaris vra meer polisiestasies

Die polisiekommissaris van Sentraal Transvaal, sê daar is te min polisiestasies om al die inwoners provinsie te beskerm. Hy sê hoewel misdaad die afgelope jaar met 5,9% verminder het, moet…

rolex replicas for sale