ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 6, 2012

Redaksioneel – Dit verdien ons aandag

Artikels in Die Vryburger kan soms die indruk skep dat daar ’n gees van vergelding heers onder rowers, diewe, boewe, verkragters en moordenaars en terroriste. Elke berig is van belang…

Verlustig jou in jou somer-lushof

Verlustig jou aan die kleurespel in jou somertuin. Jou pragrose behoort nou met hulle tweede drag te spog, terwyl jou bolplante nou moet begin om hulle deel by te dra…

Uit die Woord – Mark 12:17

Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Betaal aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom. – Mark 12:17 Suid-Afrika is een van die lande…

CVO Pretoria beloon leerlinge vir prestasie

Skitterende kultuur- sport- en akademiese prestasies van CVO Skool Pretoria se leerlinge is onlangs tydens drie verskillende prysuitdelings, naamlik die Matriek-prysuitdeling, Gr 4 – 11 Sterre-aand en die JPF meriete-aand,…

Raad skors duisende dokters

Mediese fondse is aangeraai om seker te maak dokters in hulle diens aktiewe praktyknommers besit om probleme met eise te verhoed. Die afgelope naweek is sowat 10 000 mediese praktisyns…

Is Radio Pretoria onwettig op die lug?

In die program, “Dit is Radio Pretoria” is glo aangekondig dat die uitsaai-owerheid, OKOSA, inligting ontvang het dat Radio Pretoria besig is met onwettige uitsendings deur ’n stuk of agt…

Nuusflitse

• Die polisie het wapens langs die lyke van Marikana-mynwerkers wat hulle doodgeskiet het geplant, en ander soos in ’n teregstelling doodgeskiet, is gister voor die Farlam-kommissie van ondersoek beweer….

Motorrubriek – veteraanmotors

Verlede keer het ons vertel hoe die eerste drie lae verf aangebring is op ‘n voertuig wat gespuitverf word. Nou kan die die vierde laag opgespuit word. (Meer lae kan…

Terroriste val Tuks-prof aan

Drie terroriste het prof Max Braun van die Universiteit van Pretoria (UP) en sy vrou in hulle huis in Elarduspark, Pretoria aangeval en geskiet. Prof Braun is hoof van die…

Suid-Afrika – smokkelaars se paradys

Dertig persent van die sigarette wat in Suid-Afrika gerook word, is smokkelprodukte. Suid-Afrikaners gaan vanjaar ongeveer 8-miljard gesmokkelde sigarette rook. Dit is 500-miljoen meer sigarette as verlede jaar. Die besonderhede…

Skelms in senior munisipale poste

Meer as 100 munisipale bestuurders en direkteure is sedert 2011 ontslaan. Al die gevalle het ’n verband met finansiële wangedrag. Dié inligting kom na vore in ’n parlementêre antwoord van…

Boer oorleef rooftog

Chris Reinecke (56) van die plaas Riverside is deur twee mans oorval en beroof. Die rowers, van wie een gewapen was, het geld en vuurwapens geëis. Mnr Reinecke, wat op…

rolex replicas for sale