ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 5, 2012

Sensusverslag skep talle vrae

Daar is talle vrae oor die sensusinligting wat op 30 Oktober 2012 vrygestel is, sê ‘n Woordvoerder van Oranje Sake-instituut. Daar is ook kommer, want die staat gebruik die inligting…

Julius sê hy sal nie weer die lied sing nie

Julius Malema, gewese leier van die ANC jeugliga, het blykbaar ingestem om die hofbevel oor die gewraakte lied, “Dubula iBhunu” (Skiet die boer), te gehoorsaam. Malema het bevestig dat hy…

Mittal moet afskaal oor besoedeling

’n Aanmaning oor besoedeling is onlangs deur die Groen Skerpioene aan ArcelorMittal in Vanderbijlpark gestuur. ArcelorMittal, voorheen bekend as Iscor, is een van die wêreld se grootste staalvervaardigers. Hulle was…

Onderwys is een groot gemors

Die land se onderwysstelsel is een groot gemors. Dít blyk uit die jaarlikse verslag van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF). Suid-Afrika het die swakste uit 62 lande gevaar met die…

Ministers rits rond en ons betaal

In die luuksheid van ’n peperduur Gulfstream-straler het die voormalige minister van Verdediging, ene Lindiwe Sisulu, tussen 2009 en 2012 meer as 200 vlugte onderneem sonder dat daar enige positiewe…

rolex replicas for sale