Terroriste slaan man en vrou met graaf

Twee pensioentrekkers is op hul plaas Dankbaar baie ernstig beseer nadat hulle deur terroriste met ’n graaf aangeval is.
Frans van Dyk (68) en sy vrou, Susan (65), verkeer in ’n ernstige toestand in die hospitaal nadat hulle deur drie terroriste oorval is in hulle huis op die plaas..
Van Dyk het omstreeks 19:30 hul eenjarige herdershond na buit gevat.
Drie terroriste het oor die hek gespring en hom oorval. Hulle het hom herhaaldelik met ’n graaf geslaan en hom met elektriese kabels vasgebind.
Die swart terroriste het daarna Van Dyk die huis ingedwing en hy moes wys waar hulle die wapens en geld hou.
Hulle het ’n skoot langs hom verby geskiet om die erns van die saak te bewys.
Daarna het die swartes mev. Susan van Dyk in die eetkamer oorval en haar herhaaldelik met die graaf geslaan. Hulle het haar kop ingeslaan. Hulle wou weet waar is geld. Sy het vir hulle gesê sy is ’n pen¬sioentrekker. Hulle het haar toe geskop.
Uiteindelik is hulle weg met ’n bankkaart, die bietjie geld wat daar was en die gewere.
Daarmee wil hulle seker die volgende blankes gaan vermoor, het ’n naasbestaande gesê.